Pasgelaai
Suid-Afrikaners wil die land met Dialoog vir Aksie verenig en bou
2023-02-24"Die land se inwoners is meer as keelvol vir die regering se onvermoë om noodsaaklike dienste te lewer. Die volk se moermeters het veral die laaste jaar of wat die hoogte ingeskiet. Dit lê tans dieper in die rooi as Eskom se meter op TV wat aandui wanneer die kragverbruik gevaarlik hoog is."
Authors’ Corner episode 2: Ntabeni and Pitt
2023-02-24"I find that stories often have their own objectives, which I only discover while writing, or sometimes after writing."
Esta Steyn (1945–)
2023-02-24"Waar kom stories vandaan, wonder ek? En waar gaan soek jy die begin en die einde? Ek weet regtig nie. Ek weet net dat daar partymaal ’n fontein van vreugde uit die hemel oor mens oopgaan. En dan word die druppels woorde op papier."
Wat lees Koos Kombuis in Februarie?
2023-02-24Wat is die kletsbot ChatGPT se antwoord op Koos Kombuis se versoek: Bestaan daar ’n stad met die naam Simoelégri (nav Jaco Fouché se Simoelégri. Stad van onrus)?
Persverklaring: Paul Roos word 157 jaar oud
2023-02-24Op 1 Maart 2023 word Paul Roos Gimnasium 157 jaar oud. Paul Roos beplan ’n aksiebelaaide verjaardagweek. Alle skole in die land word voorts genooi om vir LitNet persverklarings van hul aktiwiteite te stuur sodat dit met die LitNet-gemeenskap gedeel kan word.
Een jaar van oorlog: Ons gesels met Eben Viktor in Oekraïne
2023-02-24Dit is ’n jaar sedert Rusland Oekraïne ingeval het. Ons gesels met Eben Viktor in Oekraïne.
Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg (CAB): Die dreigende gevaar wat Suid-Afrika se kunste kan knak
2023-02-24"Die fair use-leerstuk ... word deur artikel 12A van CAB by ons reg geïnkorporeer. In wese beteken dit dat enige persoon of maatskappy byvoorbeeld groot dele van ’n boek kan herpubliseer of dit kan verwerk tot ’n film, sonder toestemming van die outeur, en bloot aanvoer dis 'billike gebruik'. ...[U]iteindelik is dit tyd dat individue se stemme gehoor word."
Press release: Ukraine, a year of war crimes and resolve
2023-02-23At least 13 Ukrainian and foreign journalists and media workers have been killed since 24 February 2022 while carrying out their professional duties.
Adam Small Festival 2023: an interview with Darryl David
2023-02-23Darryl David praat met Naomi Meyer oor vanjaar se Adam Small-fees, wat op 24 tot 26 Februarie in Pniël plaasvind. | Darryl David chats to Naomi Meyer about this year’s Adam Small Festival, taking place in Pniël from 24 to 26 February 2023.
Iets vir baas én Klaas: ’n lesersindruk van Impossible bosses
2023-02-23"Wat nogal verfrissend is, is dat daar in die boek op ’n heel genuanseerde manier na hierdie 'moeilike bestuurders' gekyk word. Die klem word gelê op die feit dat eienskappe nie noodwendig altyd inherent goed of sleg is nie. Alles word bepaal deur die situasie en konteks."
Nog gedagtes oor die bemarking van boeke
2023-02-23"Voordat ek en Anschen Conradie van #uitdieperdsebek vriende geword het, het ek haar op Lekkerleesboekrak gevolg om te sien wat sy aanbeveel. Haar eerlike indrukke het van haar ’n betroubare bron gemaak."
Koebaai De Ruyter, hallo donkerte my ou tjommie
2023-02-23"Ons skalpel: stembriewe. Ons maak die fout om te dink net nasionale verkiesings is belangrik, maar die realiteit is dat elke verkiesing ’n verskil maak, ongeag of ons in ons wyk stem vir ’n raadslid of nasionaal vir ’n president."
Press release: The lantern festival | Persverklaring: Vanjaar se tema is Lanternfees
2023-02-23A McGregor night food and wine event on Saturday 25 February 2023. | Die meeste van die plaaslike eetplekke het saamgespan om hul onderskeie unieke disse ten toon te stel.
Persverklaring: Opelugmusiekkonserte keer terug na die KKNK
2023-02-23Ses groot opelugmusiekkonserte word vanjaar by die KKNK aangebied om die post-pandemie-vryheid behoorlik te vier.
Press release: Andrew Warburton and Christopher Cockburn in concert
2023-02-23KZN’s eminent musical doctors, Cockburn and Warburton, play masterpieces for four hands at one piano.
Elders gesien: Dahl se stories moet juis nie soet en voorbeeldig en prekerig vervelig wees nie
2023-02-23"Want as jy eers begin met sensuur, hoe goed bedoel en edel jou motiewe ook al is, eindig jy onvermydelik met óf boosheid óf die soort absurditeit wat Roald Dahl se boeke nou tref, waar karakters nie vet of lelik mag wees nie, waar alles soet en voorbeeldig en prekerig moet word."
Nuut by Lux Verbi: Betereinder deur Schalk W van Heerden
2023-02-23Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat hulle ’n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek huidige rassegesindhede en gee wenke oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan.
Leë lanings
2023-02-23"die wete van die geskende mond
lê leesbaar in die mooiste oë
en verloopte liefdes hang die stiltes
van die mooiste liedere vol."
IV Son-net
2023-02-23"Op die strand die dowwe mens, kwalik in staat
om die oordaad na ander te weerkaats."
New from Tafelberg: Noni Jabavu: A stranger at home
2023-02-23Noni Jabavu was the first black South African woman to publish books on her life. Her memoirs Drawn in colour and The ochre people have been compared to Zora Neale Hurston’s work.
