Augullus

  • 0

Foto: Canva

Augullas

Die skip se wrak
deur roes
Verwoes
Die storm see
van Suide punt
Hy vat Hy gee
Hy volg die wind
Die branders mooi
in blou getooi
Die rots, Die sand
Als uit U hand…

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top