Pasgelaai
Die Sestiger-somerskool, Universiteit van Kaapstad: Die "bont begrafnis"
2023-02-13"Op 12 Februarie 2023 – 50 jaar gelede – was dit die eerste dag van ’n byeenkoms wat ’n onuitwisbare impak op die rol van die Afrikaanse skrywer en die aard van die Afrikaanse letterkunde sou hê."
"We will begin again": Kraak and Snak (2018) by Rouxnette Meiring as eco-dystopian youth fiction
2023-02-13"In Kraak and Snak an imaginary world is depicted that is more terrifying than ever before. They depict not only a loss of personal freedom, but also the struggle to survive in unknown and strange circumstances."
"Ons gaan weer nuut begin": Kraak en Snak (2018) deur Rouxnette Meiring as ekodistopiese jeugverhale
2023-02-13"In Kraak en Snak word ’n wêreld verbeel wat vreesaanjaender is as ooit voorheen. Verlies aan persoonlike vryheid word uitgebeeld, asook ’n stryd om oorlewing in ongekend vreemde omstandighede."
Book launch invitation: Help yourself South Africa by Frans Rautenbach
2023-02-13Frans Rautenbach and Footprint Press cordially invite you to attend this book launch on Tuesday 21 February 2023 at the Book Lounge.
RISE Mzansi!
2023-02-10"Die rede hoekom ek juis na dié toer verwys het, is omdat ’n spul 'skobbejakke' braaf genoeg was om iets te doen. Dís wat die land en die mense nou nodig het. AKSIE. Talle Suid-Afrikaners snel voort asof dit nie húlle verantwoordelikheid is om met ’n poop scoop rond te loop nie, want, ag, ek het dan ’n kar, ’n werk, geld, kos, klere, ’n huis, ’n TV."
Hoe verskil SONA 2023 van Zuma-era-staatsredes?
2023-02-10"Die staatsrede is in die Kaapse stadsaal gehou. Dis ’n mooi genoeg gebou, maar die rede hoekom die vergadering daar gehou is, behoort aan ons almal slapelose nagte te besorg – dié wat nog kan slaap snags. Meer as ’n jaar nadat die parlementêre setel in ’n brand verwoes is, is dit nog nie herstel nie."
Frustrate the expectations of the public! – Ingrid Winterbach as a writer and artist
2023-02-10"Both as a writer and as an artist, she could have this device emblazoned on her banner: Frustrate the expectations of the public! Something is suggested, a meaning seems imminent; but there is no closure, the dots are never connected." – Andries Gouws on Ingrid Winterbach.
NG Kerk reik uit oor grense
2023-02-09Freek Robinson gesels met Jan Lubbe, voorsitter van die NG Kerk Vrystaat se sinode, en Akash Sirpal van The Reformed Church in Africa (RCA), oor die onlangse vergadering in Bethlehem tussen die Gereformeerde Kerke en hul samewerking.
Press release: Girls don’t do that by Thembi Kgatlana
2023-02-09Banyana Banyana’s Thembi Kgatlana is celebrated worldwide – she represented South Africa in the 2016 Summer Olympics; she was the leading goal scorer and Player of the Tournament at the 2018 Africa Women’s Cup of Nations.
Persverklaring: Romantiese fliek spesiaal vir Valentynsdag op kykNET
2023-02-09Nie net ’n liefdesbrief aan Kaapstad nie, maar ook ’n liefdesbrief aan almal – selfs dié wat al deur die meul is – wat nog in liefde glo.
Press release: Sex and pleasure coming soon!
2023-02-09Hosted by writer Kim Windvogel and journalist Romantha Botha, the adults-only documentary series Sex and pleasure will take a broader view of what South Africans get up to behind closed doors, and, well, everywhere else too.
Persverklaring: Die bardo van Biko April word bekend gestel
2023-02-09Die bardo van Biko April word bekend gestel by NALN.
Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal
2023-02-09Is jy in graad 7 en is die getal 7 jou gelukkige getal? Die slim mense sê mos: Hoe meer jy oefen, hoe meer dikwels tref jy dit gelukkig. Oefen dus jou Wiskunde vir hierdie kwartaal met Wilhelm de Toit se gratis oefenvraestel en voel sommer baie gelukkig as jy jou uitslae kry!
Graad 10: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal
2023-02-09Is jy in graad 10 en skryf jy binnekort jou eerste Wiskundetoets vanjaar? Wiskunde hoef nie soos ’n pokerspel te wees waar jy sit en wonder met watter speelkaarte jou opponent sit nie. Hersien jou Wiskunde met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West en troef enige moeilike vrae wat tydens hierdie toetsreeks op jou skoolbank beland.
Twee Suid-Afrikaners kan die wêreld iets leer: ’n lesersindruk
2023-02-09"Ek voel sterk dat die antwoord in Suid-Afrika lê. Jaco Wolmarans se Ivoor en Dibi Breytenbach se Buit sal nie net die leemte vul nie, maar sommer ook die genre upgrade."
Simone Cilliers Jonker (1957–2023): ’n Brief vir Simone
2023-02-09"Om haar te ken, het my laat besef dat die stereotipering van die romantiek rondom digterskap ’n verbeeldingsvlug is; dat pyn nie verromantiseer moet word nie; en dat die poësie ’n genadelose muse is wat sy eie slagoffers (en weeskinders) nalaat."
In the midst of it all by Thabile Shange: a book review
2023-02-09"This book is an important literary contribution to the discourse on xenophobia in South Africa. With love at the centre, In the midst of it all demonstrates just how we’re all more alike than what we might think."
