Pasgelaai
Sex and pleasure: Episode one review
2023-03-06"If the first instalment is anything to go by, then viewers should not be intimidated by the series. Everyone can learn something from it, and it is a fun and fascinating watch. So, grab a snack and a cosy seat, and let’s talk about Sex and pleasure."
Die stand-up comedy industry moet ’n time-out kry na daai AKA joke
2023-03-03"Maa die stand-up comedy industry, nee darem, daai industry moet ’n time-out het, ’n bietjie narrie principal se kantoor gaan sit en reflect."
Hoe kan Suid-Afrikaners prakties gesproke saamstaan en saamwerk?
2023-03-03Betereinder deur Schalk W van Heerden is ’n menslike gids oor hoe om te floreer in Suid-Afrika. Hy gesels ook met Freek Robinson oor sy niewinsgewende organisasie Betereinders.
NALN word 50! Mylpaal en LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus
2023-03-03Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), wat hom toewy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud! Menán van Heerden gesels met die kurator van NALN, Wyno Simes, oor hierdie mylpaal, en met Burgert Senekal, navorsingsgenoot by die Universiteit van die Vrystaat, oor die LitNet Akademies-NALN aanlyn katalogus.
Press release: Open Book Youth Fest is now live on our website
2023-03-03The Open Book Youth Fest is now live on our website! All events are free, but booking is essential.
Nuut by Protea: Husse met lang ore deur Elsa Winckler
2023-03-03Sy pappa praat van gaan "vakansie" hou, maar Tiaan weet nie wat dit is nie, en dit klink nie lekker nie – hy mag nie eens sy trokke saamneem om te speel nie!
Nuut by Human & Rousseau: Loer binne: Wilde diere, geïllustreer deur Fiona Powers
2023-03-03Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!
Nuut by Protea: Die Bullebakke: episode 6 deur Aaron Blabey
2023-03-03’n Gruwelike ruimtewese met vreeslik baie tande en heeltemal te veel boude raap hulle een vir een op! Is dit die einde vir die goeie ouens wat so graag helde wou wees?
Nuut by Human & Rousseau: Lotta se lewe 13: Woef-waff! deur Alice Pantermüller en Daniela Kohl
2023-03-03Lotta se klas gaan hierdie week na hulle ouers se werksplek toe om te kyk wat hulle beroep is.
Nuut by Protea: Slym deur David Walliams
2023-03-03Die skool, die park, die speelgoedwinkel en selfs die eiland se roomystrokkie behoort aan gruwelike grootmense wat niks meer geniet as om kinders aaklig te laat voel nie.
Nuut by Protea: O, die dinke wat jy kan dink! deur Dr Seuss
2023-03-03Lees Dr Seuss se gewilde Oh, the thinks you can think! vir die eerste keer in Afrikaans!
Die 25ste LOK-simposium (2023): Waarom letterkunde? Wat van die walvisse?
2023-03-03Die jaarlikse LOK-simposium vir Afrikaans-onderwysers is op Saterdag 25 Februarie 2023 by die Universiteit van Wes-Kaapland aangebied. Hein Willemse het die openingsrede gelewer.
Musiekvideo: Van Der Aven se “Slaap jy al”
2023-03-03Die gewilde groep Van Der Aven het pas ’n video uitgereik vir die liedjie “Slaap jy al”.
Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap: Doen nou aansoek vir 2023
2023-03-03Skrywers wat in 2023 vir ’n maand lank rus en vrede nodig het om tyd aan kreatiewe skryfwerk in enige genre te bestee, kan nou aansoek doen vir Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap op Cradock. Sluitingsdatum: 30 Maart 2023.
Let’s talk about Sex and pleasure
2023-03-02"'Sika Lekhekhe. Knyp die kat in the donker. Wiggling the toothpick. Whatever you call it, whoever you are and whatever you’re into, let’s talk about it.' That’s what the promo pack said. Then I watched the first episode. That is why I invited Kim and Romantha for a chat – about sex, of course!"
Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure deur Jopie Coetzee, ’n lesersindruk
2023-03-02"Elkeen van hierdie 42 verhale staan op sy eie, maar vorm saam ’n geheel as roman. Wat opvallend is, is hoe die skrywer in al hierdie verhale met slim taktiek en fyn nuanses die leser lok om dieper te lees, dieper na te dink en emosies te ervaar asof die leser self dáár was."
Demensie en alzheimersiekte: Ervaringsindruk van twee boeke
2023-03-02Louise Viljoen het persoonlike ervaring van die versorging van ’n persoon wat hulp nodig het. Sy resenseer hiermee twee boeke, Beurtelinge deur Pirow Bekker en Tussen die hamer en die aambeeld … met alzheimers deur Wilna Hugo. Sy skryf die resensie in die vorm van twee ervaringsindrukke.
Power in the New Testament deur Pieter GR de Villiers en Annette Merz (redakteurs): ’n resensie
2023-03-02"Hierdie boek lewer belangrike nuwe bydraes oor hoe die diskoers van mag in die Nuwe Testament gefunksioneer het. Die inleidende en oorsigtelike studies, sowel as die spesifieke gevallestudies, toon duidelik die kompleksiteit van magsdiskoers, en hoe mag op intersosiale en intragodsdienstige vlakke gewerk het."
Kinderboeke: nie woke genoeg nie – of nou weer té woke?
2023-03-02"As ek so na die afgelope tyd se twee groot kinderboekdebatte in plaaslike geledere kyk, sonder om hoegenaamd stelling in te neem, en met die fynere nuanses van albei debatte doelbewus grofweg buite rekening gelaat, sien ek twee identiese koerantspotprente in my kop ..."
