Pasgelaai

Stilswyende sonsak

Jaco du Toit Poësie 2023-11-30

"Bloeiende sonsak  
Brekende wit lig  
Bring die einde aan die lang dag"

Judas

Neo Mehlomakulu Poësie 2023-11-30

"toe ek myself aan jou toevertrou
was jy die engele gabriël, michael en raphael"

Wêreldskrake

Chadwin Verwey Poësie 2023-11-30

"Vriende, familie loop voor
Sing jy nog ooit in die koor
Nuuskierigheid breek deur die muur
Vra hulle
Waarmee is jou siel versier"

South African parents’ predicament: Is the tail now wagging the dog? Searching for more certainty on corporal punishment in the home

Rinda Botha Academic research 2023-11-30

"The declaration of unconstitutionality comes at a time of crisis in terms of violence against women and children in South Africa, and is understandable from that perspective. Yet the ruling also coincides with an increase in bad behaviour among children, and alarming levels of juvenile crime."

Suid-Afrikaanse ouers se dilemma: Is die muis nou baas? Die soeke na groter sekerheid oor lyfstraf tuis

Rinda Botha LitNet Akademies (Regte) 2023-11-30

"Die ongrondwetlikheidsverklaring kom te midde van ’n krisis oor geweld teen vroue en kinders in Suid-Afrika en is in daardie opsig begryplik. Nogtans val dit ook saam met ’n drastiese agteruitgang in kinderdissipline en -gedrag en onrusbarende jeugmisdaadsyfers."

Die Toorpen | Wetenskapfiksiekompetisie

Marthie Hauptfleisch Fiksiekompetisies 2023-11-30

"Hy wonder of die pen kan skryf. Kliek-kliek-kliek druk hy die pen se knoppie. Verbeel hy hom of het hy die houtvloer nou net onder sy voete voel vibreer?"

Question marks in user-generated comments on Afrikaans websites: a corpus linguistic study

Lisa Kruger Academic research 2023-11-30

"In computer-mediated communication (CMC) a need can arise to express certain paralinguistic cues since participants cannot see or hear one another. Punctuation marks, such as the question mark, can be used to express paralinguistic elements such as intonation. When internet users find standard punctuation insufficient to express the meanings or paralinguistic cues they wish to express, they may use punctuation marks in unconventional ways."

Vraagtekengebruik in gebruikerskommentaar op Afrikaanse webtuistes: ’n korpuslinguistiese studie

Lisa Kruger LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-11-30

"Die gebruik van vraagtekens en ander leestekens om elemente soos intonasie, luidheid, tempo en pouses aan te dui, dui daarop dat daar by informele geskrewe internettaal ’n behoefte is om paralinguistiese tekens te gebruik."

Die geheim van Caban | Wetenskapfiksiekompetisie

Troula Goosen Fiksiekompetisies 2023-11-30

"Voor hulle skuif ’n paneel weg. Mira suig haar asem in toe sy die blou bal sien wat reg voor die ruimteskip hang. Dink net! ’n Planeet met water en suurstof nes die aarde waarvandaan hulle grootjies dekades gelede moes vlug."

’n Oorsig oor die Jakes Gerwel-gedenklesing 2023 | About the Jakes Gerwel commemoration lecture 2023

Paul Kammies Seminare en essays 2023-11-30

"Na ’n kort video waar vorige fellows express’et hoe Paulet Huis hul lewens fundamenteel verander het, het dr Sooliman aanlyn byrie geleentheid aangesluit. ’n Opportune oomblik. Sy lesing was soaked innie betekenis van geloof en spiritualiteit."

Afrikaans accounting students’ choices on language of tuition: factors, consequences and recommendations

Gretha Steenkamp, Petro Gerber Academic research 2023-11-30

"At Stellenbosch University, accounting students can choose to be taught either in Afrikaans or English. However, after the announcement that the external accounting board examinations can only be written in English from 2022, Afrikaans-speaking accounting students regularly question their language of tuition."

Onderrigtaalkeuses van Afrikaanse rekeningkundestudente: faktore, gevolge en aanbevelings

Gretha Steenkamp, Petro Gerber LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2023-11-30

"By die Universiteit Stellenbosch (US) kan rekeningkundestudente kies om óf in Afrikaans óf in Engels onderrig te ontvang. Ná die aankondiging dat die eksterne rekeningkundige raadseksamens vanaf 2022 slegs in Engels geskryf kan word, bevraagteken Afrikaanssprekende rekeningkundestudente egter hul keuse van onderrigtaal."

Die kuns en die wetenskap van skouervervangings

Freek Robinson, Heckroodt Laubscher Onderhoude 2023-11-29

Heckroodt Laubscher is ’n ortopediese chirurg wat in skouervervangings spesialiseer. Laubscher verduidelik aan Freek Robinson hoe hierdie prosedures werk en wie daarby baat. “Hoe ver is ons van die skep van ’n bioniese mens?” vra Robinson hom.

An investigative overview of the consideration and application of public interest during South African mergers and acquisitions

Anton van Wyk, Anmar Pretorius, Derick Blaauw Academic research 2023-11-29

"Local and international companies may for example be reluctant to consider mergers due to the uncertain application of the public interest requirements."

’n Oorsigtelike ondersoek na die oorweging en toepassing van openbare belang tydens Suid-Afrikaanse samesmeltings en oornames

Anton van Wyk, Anmar Pretorius, Derick Blaauw LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2023-11-29

"Die bevindinge toon dat daar elke jaar baie samesmeltings (met plaaslike asook internasionale vennote betrokke) in Suid-Afrika plaasvind, met ’n totaal van 3 263 oor ’n tydperk van 10 jaar."

"[L]aat my so hard skel tot die valse vrou": Representations of femininity in Anna Neethling-Pohl’s Afrikaans translations of William Shakespeare’s Julius Caesar and Antony and Cleopatra

Danie Stander Academic research 2023-11-29

"This article maintains a feminist approach in two ways: Neethling-Pohl is put forward as a trailblazing Afrikaans woman translator, with special consideration of her documented opinions on gender role divisions in the Afrikaner-nationalist milieu in which she was based. Additionally, the insights that her translations shore up on an internationally venerated dramatist like Shakespeare are cast against the backdrop of the hegemonic representation of Afrikaner women in a mid- to late twentieth-century moment when feminism had not yet attracted much attention in South Africa."

"[L]aat my so hard skel tot die valse vrou": Voorstellings van vroulikheid in Anna Neethling-Pohl se Afrikaanse vertalings van William Shakespeare se Julius Caesar en Antony and Cleopatra

Danie Stander LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-11-29

"Hierdie ondersoek werp lig op die vertaalstrategieë wat Neethling-Pohl aanwend om die geslagsgebaseerde magsverhoudinge in hierdie twee dramas toe te lig."

Jirre, waar’s my kind?

Brian Fredericks LitNetKanaal op YouTube 2023-11-29

Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Brian Fredericks se dialoog Jirre, waar’s my kind? vertolk Charlene le Roux en Curtley Pitt die rolle. Andre Samuels was in die regisseurstoel.

Eyeless in Gaza

David Willers Opinion 2023-11-29

"The grim reaper is everywhere to be seen as these tragic events unfold. Beyond the rights and wrongs, the claims and counter-claims, this war, like all wars, has already resulted in the deaths of thousands of non-combatants ..."

Kleinboet Staphorst antwoord Cicero

Luan Staphorst SêNet-briewe 2023-11-29

"Ek tref dus ’n onderskeid tussen diskwalifiserende kritiek, wat Cicero aanroer, en kwalitatiewe kritiek, wat deur beide Cicero en Roux geopper is; slegs eersgenoemde is in hierdie skrywe ter sprake."

Top