Pasgelaai
Die boek Habakuk as teodisee en teologiese trauma
2023-11-24"Trauma word in verband gebring met God en daar ontstaan ’n spanning tussen dit wat as traumaties beleef word en God se betrokkenheid al dan nie by die trauma."
A usage-based description of prefixoids in Afrikaans
2023-11-24"In the first example hond÷ contributes only the meaning 'very' to the meaning of the construction that has only the meaning of 'very warm', with the literal or denotative meaning of hond, 'dog' as a four-legged animal not being present."
’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede
2023-11-24"In ’n konstruksie soos hond+mak is die letterlike betekenis van hond nog teenwoordig ('so mak soos ’n hond'), maar in hond÷siek is dit duidelik dat hond÷ gegrammatikaliseer is en slegs die betekenis van 'baie' het."
Oor Patrick J Petersen | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-23"Vanjaar sou sy 72ste jaar gewees het. Hy sterf voortydig op Saterdag 7 Junie 1997 in ’n motorongeluk op die Paternoster-Vredenburg-pad. Die hoekoms en waaroms kan slegs spekulasie wees."
Die Swartgat | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-11-23"President Zen het ons uitverkoop! Eers het hy die vyand toegang gegee tot die land se skaliegas en daarna nóg staatskuld aangegaan en in ruil die land se waterregte aan die vyand verkwansel. En nou wil hy mense deur wetgewing verbied om te emigreer. Wie dink hy is hy!"
Omgee is hegter as glimgroen slym | Wetenskapfiksiekompetisie
2023-11-23"In die pad sit ’n special pave-worshond. Hy is pikswart met lang-lang ore. Almal skree. Ek ook. 'BRAKKENKOL!'"
Elders gesien: Die tweejaarlikse TT Cloete-lesing
2023-11-23Die doel van die lesings is eerstens om erkenning te gee aan die werk van Cloete, wat vir baie jare aan die NWU (voorheen die PU vir CHO) verbonde was. Tweedens is die doel om ’n platform vir openbare gesprek in en om die letterkunde te skep.
Jan Rabie-Marjorie Wallace-gedenklesing 2023: Die onsigbare vrou met die veerpen in die hand: “Ich bin die Frau von gestern”
2023-11-23"Ek word soms ook behandel asof ek ’n variant is; asof ek ’n variant van ’n taal praat; asof ek ’n variant van ’n mens is. Maar hulle misgis hulle."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-opname van gesprek oor die vertalings van Faust en Reinaard die vos
2023-11-23Hierdie is ’n video-opname van Johann Rossouw se gesprek met Robert Schall en Henning Pieterse oor hul onderskeie vertalings van Faust en Reinaard die vos. Dit vorm deel van die Johann Rossouw-gespreksreeks.
Is daar hoop vir die land? Hoe lyk die toekoms? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-11-23Ja, daar is hoop, sê Barend la Grange en Freek Robinson, maar dan moet gewone mense iets begin doen. In die Bybel staan dat God die voëls van die hemel sal versorg, maar dit beteken nie dat die voëls elke oggend met oop bekkies op die draad sit en wag vir wurms om in hul monde te val nie.
Elders gesien: Vernon February is ook al 21 jaar gelede oorlede
2023-11-23"Môre is Vernon February ook al 21 jaar gelede oorlede. Hy was ’n boorling van Somerset-Wes. Jare lank het hy in Amsterdam se Rivierenbuurt gewoon en altyd vir my soos Rembrandt gelyk met sy baret en groot jas."
Van wonderkind tot gemeenskapswerker
2023-11-23Amira Willighagen het op negejarige ouderdom die wêreld verstom toe sy Holland’s got talent (2013) gewen het met haar opera-arias. Tien jaar later woon Willighagen in Suid-Afrika. Haar stigting bou nou veilige speelplekke in ons land se townships. Vir hierdie sonderlinge werk is sy vanjaar twee keer vereer. Sy gesels, in Afrikaans, met Freek Robinson oor haar werk, haar talente en haar toekoms.
Eve deur Cat Bohannon: ’n resensie
2023-11-23"Maak nie saak hoe oopkop jy dink jy is nie, wees voorbereid om jou denke te laat omdolwe."
Blom op my graf
2023-11-23"my hart sal ’n grafblom nooit
kan waardeer nie
en my toe oë sal dit nooit kan sien nie"
Kersspel
2023-11-23"My idee? Ek is maar net die skrywer van ’n baie bekende, ou-ou verhaal, ’n baie bekende, ou-ou verhaal sonder ego’s of verskuilde agendas."
They didn’t walk alone: 15th George Botha Memorial Lecture
2023-11-22"What about those who cooked, cleaned and built the houses in which they lived, he reminds us to consider. Without them, would those who achieved fame, or who sacrificed and contributed so much, been able to do all they did?"
Kennisgewing: Swart Vrydag-winskopies by die WAT
2023-11-22Hier is jou kans om op Swart Vrydag te belê in iets wat nie na die tyd kan breek nie en waarvoor jy nie in lang winkelrye hoef te gaan staan nie. Dit is weer tyd vir die WAT se Swart Vrydag-winskopies!
Fingernails: ’n filmresensie
2023-11-22"Die rolprent verdien aandag, nie net omdat dit ’n unieke nuwe invalshoek bied op ’n swart komedie nie, maar omdat dit liefde en die aantrekkingskrag tussen mense tegnies in ’n distopiese wêreld ontleed."
