Uitnodiging | Oerlied-bekendstellingskonsert: ’n korehuldeblyk om Internasionale Moedertaaldag te vier

  • 0

Die SBA nooi u uit na die Oerlied-bekendstellingskonsert, ’n korehuldeblyk aan Afrikaans erfenis om Internasionale Moedertaaldag te vier op 24 Februarie 2024 by die Endlersaal in Stellenbosch.

Met Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore, onder leiding van die bekende Zenobia Kloppers.

RSVP aan Bianca Greeff by admin@sbafrikaans.co.za voor 12:00 op 12 Februarie 2024 en meld die getal persone.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top