Pasgelaai
artwords: existential notes
2023-11-29"I wasn’t prepared for what I would find at the exhibition, which is like stepping into a poem. The gallery is a page, the walls are the line, and I – I am the eye that flits from word to word, that lingers."
artwords: Collage text | Text collage
2023-11-29"When text is written in ink, and clay writes as words, the collaboration between Benjamin Coutouvidis and Katherine Glenday forms a collage of sentences in tones of red and green."
Die transformatiewe reis ná veragtering: vervangende regerings in die plek van die regime
2023-11-29"Die huidige ANC-regime ly, soos in ’n vorige bespreking verduidelik, konstant verlies van regeermiddele en regeer gevolglik oor al hoe minder."
Ink in my pen: Madri Victor praat oor manuskripontwikkeling, waarom skrywers skryf en die sin van boeke
2023-11-29"Mense kan op verskillende maniere opgebou word. Dit is goed en nodig om geprys te word, maar om uit te wys wat skort met die teks is ook ’n manier om ’n skrywer op te bou. Ek praat nou as manuskripontwikkelaar, nie as resensent nie, hoor. Wanneer ek in my hoedanigheid as ontwikkelaar of mentor uitwys hoe jy jou storie kan verbeter, is my doel om jou nuwe vaardighede te leer."
Wie mag resensies/lesersindrukke skryf?
2023-11-28"Hierdie debat is broodnodig in die tegnologiese era, veral vir groei in die boekebedryf. Ek ondersteun dus die skrywe, al stem ek uiteraard nie saam nie."
In die beeld van die Skepper: ’n kykie in die toekoms van Kunsmatige Algemene Intelligensie (KAI)
2023-11-28"Terwyl ChatGPT uitblink in die genereer van reaksies gebaseer op bestaande data, gaan Q* verder deur ’n vermoë te toon om logies te redeneer oor abstrakte konsepte en om onafhanklik oplossings te skep."
Oor boekresensies, lesersindrukke, uitgewers en skrywers
2023-11-28"Eerder as om óók hier in die kryt te spring oor wie wat mag doen, wil ek eerder fokus op ’n speler wat verlore raak in die losgemaal: die leser."
Die grondgeitjie roep deur Emmie Bedeker: ’n lesersindruk
2023-11-28"Die bundel bevat 46 meestal kort gedigte wat nie in afdelings verdeel is nie. Daar is ook ’n sewetal foto’s uit die digter se versameling in die boek opgeneem."
Inkwenkwezi Efihlakeleyo: Uhlalutyo Lwencadi | The hidden star translated: A book review
2023-11-28"Mandivale ngokucoma Umuzi/Praesa ngalo mbono mhle kangaka wokuguqulela le ncwadi kulwimi lweSintu. Nakugqirha Guzula ngomsebenzi omhle encomekayo." | "I think this is a superb translation that not only makes the book accessible in Xhosa, but, because a language lends a new way of seeing the world, will enrich your knowledge and enjoyment of the book even if you have already read it in English."
A corpus-based study of cohesion links as characteristic of authorship of André le Roux and Dana Snyman
2023-11-28"Individuals have preferences for certain linguistic items when using language. This means that writers leave traces of their authorship behind when they write a text (Louwerse 2004:307)."
’n Korpusgebaseerde ondersoek na kohesieskakels as kenmerkende eienskap van outeurstyl van Dana Snyman en André le Roux
2023-11-28"Skrywers laat ’n spoor van hul outeurskap agter wanneer hulle ’n teks skryf, aangesien elke persoon ’n voorkeur vir sekere linguistiese items het (Louwerse 2004:207)."
Outo-immuunsiektes en die enigmatiese konsep van self
2023-11-28"Die basis van immunologie, in elk geval van hoe dit in die Westerse wêreld kategories aanvaar word, is dat die self self is en nonself nonself is en dat die twee heeltemal onversoenbaar is. En dat mens se immuunstelsel dienooreenkomstig reageer."
Press release: LAMTA’s Spring awakening rock musical a hit
2023-11-28The season must end this weekend on 3 December 2023. More information here!
Persverklaring: Poësie met musiek op 28 November 2023 in Stellenbosch
2023-11-28Kom luister vanaand na Tom Dreyer, Danie Marais en Riku Lätti by Stellenbosch se Balbao Balcony Bar! Hier is nog inligting.
Skei of bly – die impak van hoë konflik in langtermynverhoudings
2023-11-28Die feesgety is vir baie mense ’n tyd van samekoms. Vir sommiges is dit ’n tyd van vreugde. Vir andere beklemtoon gesins- of familiegeleenthede die klowe wat bestaan. In hierdie artikel skryf Louis Awerbuck, na aanleiding van ’n onlangse akademiese artikel, oor hoëkonflikverhoudings en egskeiding.
And if my voice is broken, my breath has lost its power … Lived religion and the function of hymns
2023-11-28"The text has a strong focus on breath and breathing – of using one’s breath to sing and praise God, to sing as part of the community, and to be carried by the singing of the community when one’s breath is gone, one’s voice is silent, and one cannot sing (any more)."
Al is my stem gebroke, my asem sonder krag ... Geleefde religie en die werking van die kerklied
2023-11-28"Waar ons tot swye kom in die uur van ons diepste verdriet en in ons uur van dood, dra die lied uit ander se monde ons deur die donker."
The creative presentation of cultural elements within Afrikaner attractions
2023-11-28"The results confirmed that cultural tourists desire a creative presentation of Afrikaner cultural elements and that these elements and the creative principles should be integrated to offer a positive cultural experience."
Die kreatiewe aanbieding van kultuurelemente binne Afrikanerbesienswaardighede
2023-11-28"Dit is belangrik dat die studie se bydrae nie beperk word tot die Afrikanerkultuur nie. Die rede is dat kultuurelemente ook binne elke ander kultuurkonteks bestaan en dat toeriste wêreldwyd op soek is na kreatiewe kultuurervarings, wat veral ’n multikulturele land soos Suid-Afrika bevoordeel."
Vonnisbespreking: Die jongste “gly-en-val”-uitspraak teen ’n winkeleienaar: ’n Ontkenning van die Chartaprops-verweer?
2023-11-28"Hierdie uitspraak sal beslis in die kraam pas van inkopiegangers wat daagliks supermarkte besoek, maar is slegte nuus vir winkeleienaars."
