Pasgelaai

Hul was eerste met die wyn

Fanus Rautenbach 2006-10-24

Stiltetyd deur Marita van der Vyver: 'n Jaar in die land van verlies

Madri Victor, Madri Victor, Marita van der Vyver 2006-10-20

Sinne en sin

Daniel Hugo 2006-10-20

Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons

Melt Myburgh 2006-10-19 Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons Douspoor (samestellers: Rudi Daniels en Gordon Julies) Totaal: 50 Opsomming Die volgende opdragte is gebaseer op die kortverhale wat met jou behandel is in Douspoor. Kies EEN van die opdragte en ...

Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG: Langer skryfstuk

Melt Myburgh 2006-10-19 Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG Langer Skryfstuk: Beredenerend (Geredigeer) Totaal: 40 Opsomming Bestudeer die volgende stellings en besluit of jy daarmee saamstem of nie. Skryf dan 'n opstel van 250 tot 300 woorde waarin ...

Jan de Bruyn

Daniel Hugo 2006-10-18 Engemi Ferreira se gedig "By afsterwe van die digter Jan de Bruyn" begin so: So baie baie herinneringe deur so baie jare Van my bestaan ...

Afrikaans Primêre Taal Graad 9: Droomwa-toets

Melt Myburgh Notas, toetse en vraestelle 2006-10-18

Hier is ’n gratis toets oor Droomwa.

Die groot dag

Pieter Hugo 2006-10-18 miljoene jare gelede het lig vanaf ’n ster honderde male groter as ons son teen meer as ’n duisend miljoen kilometer per uur gereis om ons planeetjie aan die rand van die Melkweg op ’n maanlose nag in die wye Groot Karoo as ...

Japanse skryfskool

Daniel Hugo 2006-10-18 ...

imago mundi

Suné Kitshoff 2006-10-18 haar naam is Thelmain haar gesig sien ek my wêreldasof vir die eerste maal sy sit in die strepie koelteonder haar seilverkoop my ou klerevia Lusakamet 200 km se stofwat klou aan die kleurin die Maramba-townshipdie tong tril-rol die plekby ...

Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde)

Melt Myburgh 2006-10-17 Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde) Tyd: 2 uur Punte: 80 Opsomming van vraestel AFDELING A: FEESMAAL – E.A. SWANEPOEL Vraag 1 POTYSTER SWEIS NIE – P.G. DU PLESSIS: Lees die onderstaande uittreksel goed ...

Oor Jan de Bruyn

LitNet 2006-10-17 Ek het iewers gehoor dat Jan de Bruyn oorlede is, maar nie geweet of dit dieselfde Jan de Bruyn was wat ek geken het nie. Toe ek nou Engemi se gedig oor hom lees, is iets in my geraak en het ek ’n bietjie navorsing gedoen. Dit wás hy. ...

Books in Brief

Michelle McGrane 2006-10-17

Lonkie onbeperk: Huistaal, sjmuisjtaal

Lonkie Mackenzie 2006-10-16 Ek huppel blinkoog huis toe met die nuus: my geliefde kom ouers vra. Paword bleek. Helder oordag skinkhy vir hom en my NCVV-ma elk 'n dubbel Oude Meester. Snags syfer hulle angstige gesprekkedeur deure en krake; bedags word min ...

By afsterwe van die digter Jan de Bruyn

Enigma 2006-10-16 So baie baie herinneringe deur so baie jareVan my bestaanAan ’n gewone man met die naam Jan – Wie ek nooit nader geken het nieAs die woorde in sy bundelsEn die in ’n dik bruinpapierkoevert – Ya Mmuso – Amptelik - ...

Credo

Enigma 2006-10-16 ek wat mens iswil die lewe vier met mensewil deur die oog tot skrywe gaanwil verse gebruik as instrumentom pas aan die hart te gee ek wat ook gees iswil die dood tot lewe maakwil deur die graf tot skrywe blywil só vers-in tot ...

Humor

Marius Crous 2006-10-10 kyk die dood moet mens gelukwenswant min het sy sin vir humormin kan ’n straathoek laat lewe kryof lewe blaas in ’n partytjie soos hymin kan ’n kop net so laat afkap'n voet laat glip ’n hand laat misvat’n oog laat wenk ...

Engel

Marius Crous 2006-10-10 maak my toe onder die sanddit is makliker om hier te leefbevolk deur ’n kolonie wurmstotdat op ’n oggend die wind my oopwaaidie meeue die vissers my aansien vir ’n gevalle engel of die honde die boermy skelet vind langs die ...

Die Anatomie-les van dr Tulp (1632)

Joan Hambidge 2006-10-10
Top