Pasgelaai
ndlela-ntle mpilo-nde mfundisi wam!
2006-12-01Akuvumanga ukuba ndithule ngale mini yakho,
Ndaqopha ngentw’ enye ukuba ndisuse isiziba emlonyeni wam.
Akuvumang’ ukuba ndingayitsho ...
woorde huil soms
2006-11-30 lang trane van die hart. woorde huil soms op papier, brûe, kitare, rots en kots,asyn in die wonde,ingesmeer, geslaan, gemartel in die weeshuis van die hart. woorde huil somstot die siel skil-verdroog raak van ...
Vir ’n oomblik
2006-11-30 die waai van die winden die son se brand sonder toe die paarmisvormde tinger steggies uit...ongemerk deel van dielewensgeel Canola verfstreep en maak hul bewus van hul andersheideensaamheidver verlangongeelheid momenteel wil hierdie ...
Dalk met apologie?
2006-11-30 aan alle skrywers en medewerkersalle aktiewe en rustende ledebeide boen benede die groen gras onder die suisende sipresseal julle kenners en ontkennersjulle geleerde en ongeleerde leerders van lesse - al dan niejulle voorstanders van ...
Falliese vrou
2006-11-28 Ek ken die vrou, die wilde een,wat hardloop met die wolwe.Sy jaag die voornag uit sy lêplek open kap na skaduweeswat opstaan teen die wande.Nou glip sy uit die grot,gly met die trop deur smal ravyne;besnuif die droom,markeer die pastot ...
Die simbiose van kuns: Madri Victor gesels met Marlene van Niekerk
2006-11-28Vroeër vanjaar, by die ALV-kongres op Stellenbosch, het Marlene van Niekerk voorgelees uit haar nuwe boek, Memorandum.
Bok van Blerk en die bagasie van veertig jaar
2006-11-28 Koos Kombuis in gesprek met die nuwe musiekheld van jong Suid-Afrika.
Man-alleen
2006-11-22 Imagine hoe alleendit moet wees om ’n man-man te wees.’n Man-man, wie met kaal koue emosiesdeur die lewe veg.’n Man-man met ’n muur om hom gebou,sodat niemand die sensitiewe sy van sy swaarbelaaide sielkan filtreer nie,nie ...
sandbank
2006-11-22 ek het nie gedinkdaar was nog tranenog damwallewat kon ingee en breek nie dié ondervoete van myso déúrgeloop alsukkel-sukkeltoe dit (alweer) sand tref en ek gee opnuut - met rente –’n stewige sommetjie aanDie Bank ...
Die waggers
2006-11-22 Hulle wag netvir ietsiets om te gebeur En as die donker skielik winkgryp hulle benoud: wil nog tyd hê Vir wat?Vir wag? Bekommer hulle oor klere wat pas, klere te wasvel te dik, vel was los pasen kraam oor onbenullige, krampagtige snertrek ...
Koos Bekker: Best SA Entrepreneur for 2006
2006-11-21 Koos Bekker, chief executive of Naspers, delivered this speech on acceptance of the South African Ernst & Young and Rand Merchant Bank Best Entrepreneur for 2006 award on November 15 at Summer Place in Johannesburg. Ladies and gentlemen, ...
Interteksseks
2006-11-15 ek het johann de lange in ’n publieke toilet gescore (ek’t hom moeilik herken van sy skrywersportrette) in die stank van pis, kak, ammoniak het hy my ’n cubicle ingevat – daar’s poësie te vinde in toilet-graffiti ...
