Pasgelaai
Meneer Gödel
2007-03-14 Ek het ‘n boekie by die huis wat vertel van tyd en die ruimte se weefsel, maar wat dit nooit kan sê, is die vlam wat opstaan vir my uit daardie bladsye, amper soos die Bybel … en as meneer Gödel die wisselende tye ...
Sy kyk na my soos 'n god
2007-03-14 In die winkel saam met haar pa loop ‘n dogtertjie van so vier jaar, haar gesig genadeloos ontwrig van geboorte, maar deur die misplaaste oë kom iets wat my toor – dit was haar onbewustheid van die deformasie. Daar ...
jorrisonstraat braamfontein
2007-03-14 vir Willem-Piet gay staan vir happinessen ook vir the bird cage in jorrisonstraat braamfonteinlagplek jolplek speelplek gayplek seksplek jou plek waar jy bedags kos maak vir die doves ondernemers slap oorkant jou in jorrisonstraat braamfontein ...
Digteres as huisvrou
2007-03-14 Vir Elisabeth Eybers Altyd 'n Mr Delivery-boks teen die muur, nooit 'n optelslet op die onvanpaste uur. Agenda/memoranda-dae waardeer sy gatvol, moerig van vergadering na vergadering tol. Wasgoed wat deur haar Bosch-masjien swaai, sewe stelle klere plus gymbroeke aan die draai. Eksamenskrifte, e-posse, verslae op haar lessenaar ('n Toring van Babel), neffens kritieke wat […]
Nuutste roman van Genugtig! uitgewers: ABRA K'DABRA deur Reinet Nagtegaal
2007-03-13 ABRAK'DaBRAReinet Nagtegaal ISBN: 978-0-9584880-6-8 Prys: R159.00 Bladsye: 320 ABRAK'DaBRA is die nuutste roman uit die pen van Reinet Nagtegaal. Haar vorige boek Voorvaders kan vlieg, sê Delores is bekroon met die Insig en Sanlam ...
ABSA Ketting: Joan Hambidge in gesprek met Daniel Hugo
2007-03-06"Goeie poësie is nie noodwendig “nuut” nie. Carina Stander en Sarina Dönges se “tradisionele” liriese verse is ewe goed as Danie Marais en Loit Sôls se “byderwetse” praatpoësie."
Die skryf van dramas
2007-03-06 Alhoewel ek, soos Danie Botha (Voetligte en applous, Protea Boekhuis) op presies dieselfde ouderdom en in presies dieselfde jaar (1960) vir die eerste maal met ‘n (professionele) “toneelopvoering” kennis gemaak het, het ek ...
Vyf vinnige vrae aan Reinet Nagtegaal
2007-02-28 Reinet Nagtegaal se langverwagte tweede roman, Abra K'Dabra, word vanjaar tydens die Stellenbosse Woordfees bekendgestel. Op Saterdag 10 Maart gesels sy om 16:00 in die Protea Boekwinkel oor dié publikasie. Melt Myburgh het vyf speelse (en ...
die roos
2007-02-28 daar sit jy met jou dik gat wat alweer vanoggend “vyf kilometer op die treadmill” gewaggel het jou tuinkabouter-postuur, koddig voor jou pc jy rook elegant, vingers mooi reguit maar jou bek vou soos ’n honger venus ...
van binnebuite
2007-02-28 (askies antjie krog) die smeuling wat (vers)kole was ontvlam toe gisternag dalk aangehits deur brandewyn en praatjies van dié dag nou brand daar wel ’n vuurtjie waar net ’n rokie was die vlamme lek so ...
laaste nag van die ou orde
2007-02-28 tussen ons lê die spanning van later se openbaring ek kan voel hoe jy na my agterkop staar die kussing voor jou linkeroog jy stamp jou stywe lies grof teen my boude ek draai my mismoedig na jou verward, sien hoe die verwyt ...
Ferris
2007-02-28 ek het ‘n wolf sien staanin die deur van die katedraalom sy enkels nog die kettings‘n staalkraag om sy keel voor die altaar daar lê hyin sy soetane vol bloedin sy hand steeds ‘n kruisafgeskeur sy nek ek het ‘n dwerg ...
From Voëlvry to De La Rey: Popular music, Afrikaner Nationalism and lost irony
2007-02-28"The scene is Stilbaai, a predominantly white and Afrikaans holiday town, in the year 2006. A crowd has congregated for a rock show. Zinkplaat, a band from Stellenbosch, plays before the main act, Bok van Blerk."
Taalwerkmodule: Afrikaans Eerste Addisionele Taal HG, Graad 9
2007-02-21 Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.
Doktor Elsa: Oor rook, stook ... en drake
2007-02-20 My vorige rubrieke het ek al rokend, of liewer, stokend, geskryf. Hierdie rubriek skryf ek sonder om dit eens te oorweeg om 'n sigaret op te steek. En wel om hierdie rede, vriende: ek het ophou rook! Ek is nikotienvry en skoon van dié ...
Om eerlik te wees ... Genade, Antjie!
2007-02-20 Toe ek begin skryf het, het ek begin lees. Ek het enigiets gelees: tydskrifte, rubrieke, internetbladsye, gedigte, koerante, die agterkante van sjampoebottels, lirieke, boeke, inligtingsbrosjures. Noem dit, ek het dit gelees. Antjie Krog het ...
''De la Rey - no cause for alarm'' says Sandra Swart
2007-02-20 City Press asked Dr Sandra Swart and Prof Albert Grundling the following question: "Should therebe a cause for alarm by these kind of developments, ie could this kind of music prove to be the catalyst for the revitalisation of ...
Leksikografie vir ons lyke
2007-02-19 Dood is 'n aphrodisiac, Het jy altyd sinies gelagEn ons is geneties programmeerOm freneties te teelAs ons tussen die hark se tande bly staan Maar wat kan ek nou vir jou sê? Oorlewende, naasbestaande, weduwee in rou Watse grimering kan ons ...
Instapkaart
2007-02-19 Ek seil af op silwerstaal-trappe my lang skaduwee val oor die leë sitplekke van ‘n vertreklokaal doodstil verlate, laaste sonstrale deur hemelgrote vensters buite die vensters ‘n plat opstyg-area, omring met berge Agter die berge ...
