Pasgelaai
Tot (Weder)siens: ’n (Post)Moderne ballade
2007-04-12 Klik op die rooi woorde om die gedig te laat ontvou.Sou ek ’n Sianied-pil neem of wag op uitlewering soos Rommel die arme drommel? “Tot Siens” van D.J. Opperman In elk geval, ’n rukkie Rommel, ’n Oer-Germaan ...
Die Voëlvry-beweging se groter konteks
2007-04-12 Met die publikasie van die boek Voëlvry is die stormagtige tydperk van die tagtigerjare weer in die nuus. In die beriggewing rondom die verskyning van die boek is daar tot dusver nie verwys na die ander komponente wat 'n rol gespeel het in die stryd teen ...
My kitchen table: With the arrival of autumn ...
2007-04-12 I just love this early autumn weather - the extreme heat of the Cape summer is a thing of the past, leaving us with champagne days; April breezes kick up flurries of early dried leaves on the pavements; and there is dew on the lawn early in the ...
Rehearsed postures of conviction
2007-04-06 I Now and again I come across an article that I read and reread, if only to understand why I am uneasy as I read it. Michael Titlestad's "The pitfalls of literary debut" (Sunday Times, 25 March 2007) reminds me of Fred ...
The rainbow blues of “De la Rey”
2007-03-30 The storm that has broken loose about Bok van Blerk’s rock song “De la Rey” might be an indication that the smoke is starting to come out of the South African volcano again, signifying that the transformation of society after the ...
Memor Patris
2007-03-30 Die borde het gewag op brood as kind identifiseer sy met die lelike eendjiemaak stories op oor die swaan se gebreekte neklaat die reus die vermetele janaan die hakskeen vangvoor hy afglip by die boontjierank sy dra pantoffels en koppies tee aansy ...
Slagter
2007-03-29 wat maak ‘n slagter in sy werksklere in die skemer voor die hek sy hande pienk soos pasgeslagte vark sy oorstewels en -jas bloedbesmeer en sy slagmes in sy gordel is die slagter hier vir ‘n wyksbyeenkoms ‘n potjie poker of ‘n ...
Joernaal uit Cambridge: Van Matieland tot Engeland
2007-03-28 Vandag is dit presies twee jaar, twee maande en twee dae sedert ek Suid-Afrika verlaat het. Om die waarheid te sê, slegs tien dae nadat ek my finale NOS-eksamen (vir die ouer garde: moenie vandag die fout maak om van 'n HOD te praat voor 'n ...
“De la Rey”: a distracting side show …
2007-03-21It took me quiet a while to take the upheaval around the "De la Rey, De la Rey" song in the Afrikaner community, and eventually in broader South African society, seriously. In fact, long after many of my Afrikaner contemporaries were ...
Wie was De la Rey?
2007-03-21 De la Rey, Boereleier, generaal en volksheld wat veral tydens die Anglo-Boereoorlog tot en met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog ’n sterk rol in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel het, se naam is weer, soos byna 100 jaar ...
Lonkie onbeperk: Taalversorging is sexy
2007-03-20 Volgens die Britse skrywer en opvoedkundige Philip Pullman is taalversorging ’n manifestasie van die liefde. If you love something, sê hy, you want to look after it. Dalk is dít waarom ek so afgeskeep voel by die lees van ...
Jeanne Goosen kry dit reg met Ons is nie almal so nie (1990)
2007-03-15 "Ons is nie almal so nie is ’n boek wat aan duisende lesers plesier verskaf het, en wat die een herdruk na die ander beleef het. Wat miskien die meeste genot verskaf het, is die realistiese dialoog, deurspek met humor en ironie."
Die dood van ‘n spinnekop
2007-03-14 In die nanag tussen kribbellaatsy en vlas die moordenaar met sy palp op die snaar hy wag, doodstil vir die prooi wat dool in die git buite is sy wêreldwye web se ankers in die uithoeke vasgeplak en ingespit. Hy slaan ag op ‘n ...
