Pasgelaai
Erotiese verhulling as invalshoek vir outobiografiese prosa
2004
2007-06-13
Daar word beweer dat daar 'n storieboek in elkeen van ons steek. Op 'n dag, die dag toe jy jou verstand kry, trek jy 'n laai oop en daar is jou storie in al sy gedaantes en skakerings, aanwesig in 'n veelheid van fasette in tientalle vakkies en ...
Hoe dit gekom het dat ek Poppie geskryf het
2004
2007-06-13
Nou onlangs met 'n besoek aan Namibië staan ek weer langs die gruispad net buitekant Tsumeb waar ek in 1974, dertig jaar gelede, staan en kyk het na die lang konvooie vlugtelinge wat uit Suid-Angola oor die grens die destydse Suidwes-Afrika ...
'n Skedonk van misterie
2005
2007-06-13
Tot verhaal kom Uitgewers: Human & Rousseau (Pty) Ltd ISBN: 0798143533 Publikasie datum: 2003 Bladsye: 128 Formaat: Sagteband Suspended between the choice of pure history and pure fiction, the contemporary writer ...
'n Koppige relaas
2004
2007-06-13
’n Skrywer is nie altyd bewus van die rigting(s) in sy eie werk nie, het Van Wyk Louw gesê, en dis ’n goeie ding, wil ek hieraan toevoeg, want ’n alte bewuste “program” kan die vrye vloei van kreatiwiteit belemmer ...
LitNet Akademies: Mei 2004 – Vol 1
LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie
2007-06-13
LitNet Akademies: Mei 2004 Vol 1 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Afrikaans-wees in Afrika en die Wêreld 2000 Johan Degenaar ...
Afrikaans-wees in Afrika en die Wêreld
2000
2007-06-13
Indien ons die tema ernstig opneem dan lei dit tot vrae oor betekenis. Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wat beteken dit om in Afrika te wees? Wat beteken dit om in die wêreld te wees? En onthou, wanneer dit om betekenis gaan, moet ons besef dat ...
Hibriditeit, of die baster in ons
2000
2007-06-13
We should define more clearly the trajectory and the territory of the métis, the baster, the bastard, the hybrid, the creole – Breyten Breytenbach Van die ou Grieke van Athene was daar gesê dat hulle so ’n grootse ...
Hibriditeit en die internet
2000
2007-06-13
Die bestaan van die internet het ’n verregaande uitwerking op ons denke. Kennis kan verkry word deur op ’n enkel knoppie te kliek (search) en van webruimte na webruimte – so dansend tussen die verskillende planetestelsels – word inligting ...
Die kaart van ervaring van Japie Bikeur
2000
2007-06-13
Die kaart van ervaring van Japie Bikeur [1] 1 My praktyk as ’n professionele leser van die Afrikaanse letterkunde sou die beste omskryf kon word as ’n soeke na die afwesige en stilte. Die vrae wat ek myself dikwels afvra, is waarom is ...
Kan wit en swart saam 'n toekoms bou?
2003
2007-06-13
Daar is ’n ontstellende gebrek aan rasionele debat tussen swart en wit in die land. Die Parlement sit natuurlik nog steeds, die vrye pers lewer kommentaar, en by wyse van hoë uitsondering vind daar ’n indringende debat op ’n stasie van ’n toenemend ...
Kies vir jou 'n taal: Engels, liberale ideologie en rassisme
2003
2007-06-13
In hierdie driedelige artikel eksploreer ek die retoriese en ideologiese interaksie tussen alledaagse liberale konsepsies oor taal en veeltaligheid en wat ek, in navolging van Slavoj Zizek (2000), “refleksiewe” rassisme sal noem. Zizek gee ’n ...
Die oorlewing van die nie-dominante tale van Suid-Afrika
2001
2007-06-13
Hierdie onderwerp word vandag veral rondom die kwessie van die handhawing en oorlewing van Afrikaans as amptelike taal in Suid-Afrika bespreek. Hierdie feit is weer van die geskiedenis van ons land afkomstig, want blanke Afrikaanssprekende mense het ...
Plagiaat, navolging en intertekstualiteit by die vorming van literêre reputasies
2000
2007-06-13
“One out of ten authors of established reputation plunder recondite, neglected, or forgotten books” - Edgar Allan Poe ”Ein wenig borgen bei einem oder einigen andern zeigt Bescheidenheit; welch eine Ungeselligkeit, sich ganz ...
Die dramatiese werk van NP van Wyk Louw: met volk-wees as inspirasie
2002
2007-06-13
Die kritiek van HF Verwoerd op die opvoering van Die pluimsaad waai ver of bitter begin ter geleentheid van die Republiekfees van 1966 is algemeen bekend. So ook die reaksie van NP van Wyk Louw, wat baie teleurgestel gevoel het. JC Steyn berig ...
Die Letterkundige Laboratorium van die Universiteit van Stellenbosch (1960-1984)
2000
2007-06-13
DJ Opperman was op meer as een vlak by opleiding in skeppende skryfwerk betrokke en het ook ’n betekenisvolle inset tot verskillende soorte opleiding gelewer. Dit het nie-formele individuele opleiding aan skrywers, uitgebreide werk as tydskrif- ...
Die laaste (Afrikaanse) boek?
2003
2007-06-13
Waar staan die Afrikaanse uitgewersbedryf en skrywers, ook ten opsigte van mekaar? Hoe word die eise van die inligtingsera (Eerste Wêreld-lesers) en onderontwikkeldheid (Derde Wêreld-lesers) in een taalgemeenskap versoen? Teen ...
Waar's die nuwe stemme in ons letterkunde?
2002
2007-06-13
As ons wil praat oor “nuwe stemme”, kan ons dit nie doen sonder om na die “ou stemme” te kyk nie. Hoe sal ons immers ’n nuwe stem herken as daar nie ’n vergelykingsbasis is nie? Dit is tensy ons die “nuwe” slegs (ietwat beperkend?) ...
Die kunste en die (globale) mark
2003
2007-06-13
In Spoke van Marx (1994:56-69) waarsku Jacques Derrida teen premature/vroegtydige triomfalisme, soos byvoorbeeld die van die politieke wetenskaplike Francis Fukuyama, oor die beweerde uiteindelike globale seëviering van die vennootskap tussen ...
'n Nuwe hervorming?
2002
2007-06-13
Ek wil allereers met ’n belydenis begin. Dis een van die oudste belydenisse in die Bybel, maar dis ’n belydenis wat Jesus van Nasaret nie sou gehuiwer het om uit te spreek nie. Dit lui só: Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde ...
