Soos Sol en Gobelet
Dali en Snuki
ietie vannie selle koek'ie
Snuki en Dali
hang nie vannie selle paal'ie
Seg Mpofu vir Zikalala
djy't genoeg ge walla-walla
Seg Zika vir Mpofu
ek stuu' djou na djou mof toe
En daai's nou wat my hinner
al die essaybiesie skinner
want wie wiet wa'sie waarheid
dis net een grote naarheid
Dementor, die digter


