Pasgelaai

Die hede vra 'n gebalanseerde uitkyk op die verlede

Johan Pienaar 2007-05-09 Max du Preez het dit weer gedoen. Sy artikel in Die Burger[1], waarin hy Dan Roodt se anekdotiese statistiek dat 35 persent van alle Boerevroue in konsentrasiekampe gedurende die Suid-Afrikaanse Oorlog verkrag is, in twyfel trek, het ’n ...

Loammi Wolf oor bronne van die Boereoorlogverkragtings en ''boere consciousness''

Loammi Wolf 2007-05-04 Ek het ernstig en lank daaroor nagedink of ek hoegenaamd gaan reageer op Mien van Rooyen se bitsige aanval en die verdraaiing van ’n ironiese opmerking in my De la Rey-artikel. Dis moontlik dat dit mense kan veronseker of ’n ...

On Freedom Day we celebrate ... and also remember the place of suffering we come from ...

Carl Niehaus Seminare en essays 2007-05-03

My friend Franz Marx told me the following story out of a bygone time in the history of our country. A time when, for a short while, the Republic of Lydenburg existed. This Republic was no more than a small town founded by the trekker leader Louis ...

Die Polana Hotel: ’n Storie, ’n fantasie en literêre teorie

Joan Hambidge Reis 2007-05-03

Reis was nog altyd vir my gekoppel aan kreatiwiteit. In 2000 het ek die millennium-oorgang op die hotelstoep van die Polana ingedans – op “Volare”. 

Agter elke storie

Hennie Aucamp 2007-05-03 Praatjie gelewer op 6 Maart 2007, as deel van die Sanlam | LitNet Kortverhaalslypskool op die Woordfees. Die skryfster Doris Lessing is nie besonder gretig om met ontluikende skrywers te praat nie. Wat sy vir hulle te sê het, kom op die volgende neer: Vind uit wat dit is wat vir jou energie genereer, want […]

Tekort aan Insig die rede

LitNet 2007-05-02 Ek wil graag aansluit by Joan Hambidge se treffende doodsberig oor die besluit om Insig se nek om te draai. Die feit dat ‘n gehalte-tydskrif opgeoffer is terwyl die een poniekoerant en selebriteits-aanbiddingsblad oopgemaak word deur diegene ...

Die dissonansie tussen Insig en Afrikaners

AntonB 2007-05-02 Die tydskrif Insig is bloot net nog ‘n slagoffer van die toenemende dissonansie tussen die Afrikaanse intellektueel en die perswese (nie dat laasgenoemde noodwendig of selfs enigsins deel is van eersgenoemde nie) en die gewone Afrikaner aan ...

Toby Wright: Saints, Martyrs & Relics

Johan Myburg Kuns 2007-05-01

Heiliges, martelaars, relikwieë en ikone is vir Toby Wright nie vreemdelinge nie. Hulle is jare lank al vertrouelinge. Vriende.
In verskillende gestaltes het hulle hul intrek geneem in sy blyplek in Johannesburg – van kosbare ...

Kleinboet is nou gatvol

Wehan van Jaarsveld 2007-04-26 Ek is ’n Suid-Afrikaner en werk tans op ’n skip in die Karibiese See. Ek werk al vir ’n paar jaar in die buiteland, maar spandeer etlike maande per jaar in Suid-Afrika en beplan om in die nabye toekoms weer permanent huis toe ...

“Go hang!” or gang ho?

Carl Niehaus Seminare en essays 2007-04-26

I am not one of those who think that bashing President Robert Mugabe is the way to show how "progressive" you are. Fortunately I am just old enough to remember the excitement and pride so many of us felt when the freedom fighter Robert ...

Why is crime in SA so violent?

Thembelani Ngenelwa 2007-04-25 Crime is a global problem and is common to all societies, but South Africa stands out for all the wrong reasons. It is the violent nature of crime that makes the South African situation worse. There is a serious lack of regard for human life. The ...

Is dit mensebloed wat hierdie bossie-aarde voed?

2007-04-25 Eenkeer het daar ’n klompie mense bo-op ’n berg gewoon, en elke dag het een of meer by die berg afgeval en erge beserings opgedoen. Die mense kom toe bymekaar en begin geldinsamelingsaksies loods – koekverkopings, jumble sales, ...

Hoe moet ons oor geweld dink?

Andrea Hurst 2007-04-25 Sommige denkers meen dat die grondoorsaak van die onuitspreeklike geweld in Suid-Afrika wesenlik struktureel is: dit is die neweproduk van die gewelddadig-uitbuitende neoliberale ekonomie, waarvan die primêre winsmotief sowel hoë ...

ABSA Ketting: Danie Marais gesels met Ronelda Kamfer

Danie Marais, Ronelda Kamfer 2007-04-25 ’n Beduidende aantal Afrikaanssprekendes, bruin en wit, maak deesdae hulle kinders Engels groot. Sommige doen dit om pragmatiese redes, ander omdat hulle bitter is oor die verlede. Hoekom skryf jy in Afrikaans? Ek het nie ’n ...

Vyf vinnige vrae aan Antjie Krog

Antjie Krog, Melt Myburgh 2007-04-23 Antjie Krog saam met twee jong bewonderaars - Stuart Barnard en Lourens Oberholzer.Foto: Kevin JenkinsAntjie Krog is waarskynlik die beroemdste Afrikaanse digteres. Sy geniet internasionale erkenning vir haar werk oor die ...

Creating My beautiful death: We speak to Riana Barnard, Eben Venter, Luke Stubbs and Lynda Gilfillan

Sharon Jenkings, Riana Barnard, Lynda Gilfillan, Eben Venter 2007-04-18 When did Tafelberg decide to bring out an English translation of Eben Venter’s Ek stamel ek sterwe?

Sanlam NetRaad: Etienne Bloemhof

Etienne Bloemhof 2007-04-17 Etienne Bloemhof se tien wenke vir skrywers wat wil publiseer 

Wederlied – ’n letterdig

Johann P Boshoff Gay 2007-04-17

vir Jaco Schutte Jou song sing jy in jou vrye staat asof daar vlaktes wag vir jou, vir my, koppies, bos en sukkelstrome op my, op jou, in ’n vrye staat. Bring weer jou kitaar, lief. Uit sy snaresing weer jou song van ek en jy,jy ...

Tot (Weder)siens: ’n (Post)Moderne ballade

Joan Hambidge 2007-04-12 Klik op die rooi woorde om die gedig te laat ontvou.Sou ek ’n Sianied-pil neem of wag op uitlewering soos Rommel die arme drommel? “Tot Siens” van D.J. Opperman In elk geval, ’n rukkie Rommel, ’n Oer-Germaan ...
Top