Fanus Rautenbach, Naomi Bruwer2007-02-15Op die kop twaalfuur klop ek aan Fanus Rautenbach se deur in die Arkadia-oudehof, soos hy dit noem. Ek is nie seker op wie se gesig die verbasing die grootste is toe Fanus die deur oopmaak nie. Ons het afgespreek om sy legendeskap te gaan vier by ...
Hanleigh Daniels2007-02-14Dit was 'n dag soos enige ander.Die môreson steek sy oranje gesig bokant Oukop uit.Hy stort en trek sy klere aan.Hy eet ontbyt en lees die oggendkoerant.Op pad werk toe gebeur dit.By 'n robot op die hoek van Eenzaamlaan en Lotsbestemming ...
Arthur Begg2007-02-14Een aand toe Apie en TokkelosSo al om die vuurtjie speelSê Apie mos vir Tokkelos"Sal jy met my jou geheime deel?"Vra Tokkelos toe vir Apie:"Kan jy die maan daar bo gaan haal?""Is daar dan iets op 'n plek so ...
Bertie Coetzee2007-02-12Ek sit en dink hoe ek my deurmekaar gedagtes kan neerlê vir iets soos LitNet oor 'n onderwerp soos dié. Ek het vir Bok ontmoet en ons het saam met hom opgetree in Stilbaai. Ek hou baie van hom, maar ek kan net nie 'n vatplek kry aan ...
Loftus Marais2007-02-12aan ’t stry oor die politiek gaan sit almal aan tafel, maar als kantel, eetgerei kletter, glase mors wyn gaste kyk agterna soos ek die trappe op verdwyn na my lessenaar, gedek vir skryf, chaotiesdeurmekaar ek vat ’n halfklaargedig, vou ...
Joan Hambidge2007-02-08Die verskyning van ‘n studie waarin die feminisme of postfeminisme in die digkuns bespreek of onder die loep geneem word, is altyd ‘n belangrike gebeurtenis in ‘n oorwegend manlik-gedomineerde letterkunde. Hierom het ek Zandra ...
2007-02-06Beminde, beloofde Die Sjinese lantern Breek uit in botsels: Vanmiddag hang nuwemaan Agter nartjieboom se skaduskoot soos ‘n blaar Waar rooivink ook spanspeksade sagter maak in sy krop En ons orent rondom die stoof Nou hoor hoe die bloederige ...
James Younger2007-02-06Angeliere blom teen die agtermuur 'n swembad spieël die rook van braaivleisvuur mense lag in t-bone geur en glase klink soos Bacchus meer en meer die sinne wink Kinders waggelspeel met hond en bal toe ene skielik in sy skeeftrap val klanke demp ...
lx fun sale2007-02-06staan steeds in die q, in die ry, ‘n gerug doen die rondte, dis lunchtyd & als is van lyn af, vir ewig, in die hemel, die hel, & in die straat vir die staat is ‘n dag nie lank nie nouliks tyd om ‘n proklamasie uit te ...
2007-01-31Vir Taliep PetersenKyk op’ie tiewie, hy’s weg Taliep’s missing, my broertjie! Daai smaail’s gone, ek sê pêl, gone. ‘is nog’ie Nuweja’ die Kaap is stil ek won’er of’ie Klopse ...
2007-01-29Sonop dommel driesers in plaas van dolf Digby bome waar honde nou gru En dorsvloere ook woel en aanhou stu As hulle skrik vir die geseur van wolf Tot vure vanaand gestook word met stronke Soos ek die herfs aan briewe wil meet Terwyl ...
2007-01-29Moenie knies nie, lief Die graswewenaar kom huis toe oor baie kimme Soos ‘n reder wat ruk en pluk terwyl hy strome klief Moenie knies nie, lief Hierdie knievers is te veel van ‘n vesting vir enige dief Hulle wat nie ryk is aan rede soos ...
Melt Myburgh, Melt Myburgh, Johan Bakkes2007-01-29Alles is die waarheid, met 'n knippie sout, want my ma het altyd gesê: "'n Mens donner nie 'n goeie storie met die waarheid op nie."
Andries 'Roof' Bezuidenhout2007-01-29En dit was môre en dit was aand – nog ? dag swik en kantel dan teen die aarde se konkaaf af, verskiet in die ewige spiraal. Waarheen verdamp jy, vandag, soos soveel ander voor jou? Vaar jy soos ? wafferse Marco Polo verby ...