Pasgelaai
Die primitiewes
2008-01-29 Op die rand van ’n woestyn. Etlike eeue voor Christus. Josua en die Israeliete val die Beloofde Land binne. Die heidene se afgode word afgebreek en verbrand. Een na die ander marsjeer hulle die vreemde stede binne, dood vroue en kinders, ...
Woede
2008-01-29 12 Junie Amice Die begin van die beloofde verhaal stuur ek nou vir jou. Hoe verder, dit weet ek nog nie. Oor die geskiedenis rondom die storie sal ek jou in briewe inlig. Hoewel die opgekleide mure van die plaashuis op Vadersgawe vier ...
Aankoms by Berghuis
2008-01-28 (1 Januarie 2008, Rhodes, Oos-Kaap)vroegoggend aangekom
deurnag gery laaste uitmergelende ure
oor die naudés se pas die stoere boere
Club Risiko: De jaren tachtig, toen en nu deur Fred de Vries
2008-01-25 Club Risiko: De jaren tachtig, toen en nu Skrywer: Fred de Vries ISBN: 90 388 7458 8 Formaat: Sagteband met cd 255 bladsye Normale prys: € 22.50 Uitgewer: Nijgh & Van Ditmar, 2006 Die 1980's moes een van die mees absurde dekades gewees het – wat musiek betref, asook ten opsigte van wat besig was […]
Dié jakkals laat jou vinnig lees
2008-01-24 Die jakkals as figuur is bekend in spanningsverhale soos The Day of the Jackal en die Bourne-trilogie: Carlos die Jakkals. Hiérdie jakkals is egter ‘n inheemse rooijakkals: Canis mesomelas – sku en slu. Wie is hy? Want hy gee die opdrag vir die AK47 se ...
Marius Crous kyk na Johan Steyn se digbundel, Geboorte is 'n ongerief
2008-01-14 In die tagtigerjare, met die verskyning van Dalene Matthee se romans, is daar besin oor waar dié romans binne die literêre diskoers tuishoort.
Boomskets
2008-01-14 vir eccskets die dooie boom wat staanbuite brackenfell in ’n dam teen die N1:suggereer die takke se gebare’n mime-show van die Doodof iets anders o so diephoewel die dam se water net so kniehoog komevoke: die boom ly aan depressiedie ...
In weerwil van glansender hare en bultender spiere – Hennie Aucamp in gesprek oor ? Vreemdeling op deurtog
2007-12-20 Hennie Aucamp se ? Vreemdeling op deurtog het onlangs by Protea Boekhuis verskyn. Melt Myburgh het in Desember 2007 ? gesprek met hom gevoer in Stellenbosch se Protea Boekwinkel.
Daar is meer as een manier om naels te kou
2007-12-14 Na aanleiding van onlangse resensies oor spannings-/speurverhale, besef ek meer as ooit hoe daar in Afrikaans kleigetrap word ten opsigte van genres in die ontspanningsliteratuur.
Polaroid: Dreyer verken die binnelandskappe van sy karakters
2007-12-13 Met sy jongste publikasie, die kortverhaalbundel Polaroid, is Dreyer weer terug in die Suid-Afrikaanse ruimtes wat hy in sy eerste twee romans so skerpsinnig verken het.
Chinchilla: aangrypende roman oor trauma
2007-12-12 Nanette van Rooyen slaag in haar debuutroman daarin om ‘n meesleurende intrige en oorspronklike, oortuigende karakters te skep wat die lesers daarvan lank sal bybly en laat nadink.
