Pasgelaai

Id Quod Visum Placet

Johann P Boshoff 2006-11-01 na 'n 1926-illustrasie van Eric Gill Dit wat my sig en oog behaag, klim ironies en gestroop uit papier: voorkoninklikvoor sy eie onsienlike reusstaan die jongste van Isai ...

Jy haal deesdae ook bedags asem

Hilda Smits 2006-11-01

Revisiting identities/positionalities in a changing South African socio- and geopolitical climate

Wandile Goozen Kasibe 2006-11-01 This paper was delivered atthe Race and Identity Seminar held at the University of Cape Town, African Studies Gallery 02 September 2006 Good morning, Ladies and Gentlemen. Before we start off with our programme I ...

die geel dag onverwags

Hilda Smits 2006-11-01

PS

Hilda Smits 2006-11-01

Middel-bourant

2006-11-01 Om pere te koop in hierdie eendeweerMaak van elke kraampie ‘n vlughaweMet koopmanne wat ook hul geestigheidSoveel moontlik volks probeer houOor alle handel uit die kreoolse voorkasteel van matroseWaar vaatjies vol vrugte staan en wag op die ...

Vlameiland

2006-11-01 Herinner my met herfs dat hierdie heimatAmper weer in ligtelaaie gaan staanEn kinders ook swart soos askari’s komOm roet by die keerwal af te wasWaar likkewane altyd uit draaikolkOp loer lê vir naaldekokers en motMet meidjies wat nou ...

Divided by a common language

Hein Kleinbooi 2006-11-01 Julle sê jy Ons sê djyJulle sê djouAs julle af will af-show En ons probeer namaakMaar wiet julle wat? Julle maak julle laatDit bly jou, al is dit djy! Dis net djou as mense van “djy en djou” praat Ons ou ...

Bloekomboom

Hein Kleinbooi 2006-11-01 Bloekomboom, o bloekomboomsê vir my: hoe kry jy dit reg?om hier te staan – penorent and trotsin ‘n land waar hulle jou uitheems noem?Ek is skugter skaam en skroom,ou bloekomboom,in hierdie land van my pa,sy ma, haar ouers en ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Diana Ferrus

Diana Ferrus 2006-10-31 Blare in die wingerd vou hul hande oor die druif Kort voor lank word hulle van mekaar verskuif En wanneer môredou die blare koud bevlekStaan alreeds die wyn in vate opgewek << Terug na Wynkwatryne <<

houwater

Johann Oosthuizen 2006-10-30 wat se drome moes jy agterlaat dokter predikant of advokaatom boer te word in wes-transvaal waar stofmis op die reën se rug en wind se asem lê om doringdraad te span met bloed en sweet en eelte van die tang ’n huis te bou met ...

Eben Venter kokhalsend na die Geliefde Land

LitNet 2006-10-27 Eben Venter se Suid-Afrika van die toekoms is, met apologie aan Winston Churchill, ‘n nagmerrie binne in ‘n skrikbeeld, toegedraai in ‘n angsdroom. Uit sy nuutste boek Horrelpoot blyk egter dat sy apokaliptiese visies ...

Engemi en Jan de Bruyn

LitNet 2006-10-24 Engemi Ek loop al vir 'n paar dae met gedagtes oor jou herinnering aan Jan en die gebeure na die publikasie van jou "plagiaat pleging". Is dit nie ironies dat hierdie debat juis gaan rondom Jan nie, wat ook al na die ...

Probeer meestal vergeet

Andries 'Roof' Bezuidenhout 2006-10-24 Bedags hoor sy nie meer die spreeusse gekwetter, of die gedempte stemmevan personeel in die kombuis nie –klanke sonder betekenis draal met die gang langs:melodiese buigings in monde, die geklapvan tonge teen tande en verhemeltes –kaal ...

gebroke afrikaans

Johann Oosthuizen 2006-10-24 blou kol gedagtes slaan teen skurwe binnemure vaswoord teksture teen vier mureen strepe teen ’n koue vensterglasdie koorleier in swart manelbegin sy woorde telherfs wals in op ’n vals minuet geklee in donkerbruin gewaad met ’n song ...

avalon

Johann Oosthuizen 2006-10-24 oor die see na avalon by afrika verbyhet ons saam met myrddin, taliesin en barinthus die bootsman suidwaarts met die sterrekruis na ons eie insula afallonis weggereis"ins la pomoru que fortunate" het vol belofte gelê en wink met ...

Prinses

Chantél du Plooy 2006-10-24 een en eenis tweewortel vieroh please … vir elke pot’n deksel’n see vol vis,gepis vinkel en koljanderdis die prins wat in die padda verander prinses,jou ma weet beseen plus eengee net ’n mess speel-speelmevrou ...

’n Lewe met boeke: vlug, vlot en boeiend

Hannes van Zyl Resensies 2006-10-24

"’n Lewe met boeke is vlug, vlot en boeiend in die vertelling.  Dit is ’n helder, insiggewende, dikwels wyse boek."

Mont du Toit Wynkwatryn: Trienke Laurie

Trienke Laurie 2006-10-24 Kwatryntjies vir die proe ...

NetRaad: Annari van der Merwe

Annari van der Merwe, Annari van der Merwe 2006-10-24 Tien wenke vir nuwe skrywers Skryf alleenlik as jy iets het om te vertel; wees gedagtig daaraan dat vir elke boek wat uitgegee word, 'n paar bome afgekap moet word. Skryf oor dit waarvan jy kennis dra; as jy nie genoeg oor iets weet ...
Top