Hier kan jy mooi sien hoe lyk Trippel-H se notas oor DJ Opperman se gedig, “Draaiboek”, soos wat dit in hul studiegids vir Addisionele Taal-leerders verskyn.
Vir nog voorbeelde, kyk hier:
Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede Taal-leerders, en
'n Uitkomsgerigte les oor Riëtte Hugo se gedig, "Die kampioen".
As jy jou lewe maklik wil maak deur vir elke leerder in jou klas Trippel-H-studiegidse te bestel, klik hier.
Uiteindelik is daar iemand wat onderwysers se behoeftes ernstig opneem!

