LitNet2007-06-14Sondag, Sabbat, God se dag, Opgee-dag, Doodgaan-dag. ’n Oorgee-sprong Gebreek op ’n teerpad In die skadu van ’n brug Geblomde kerkrok skeefgetrek Kind-vashou-arms uitgestrek Bleek enkels, weerloos Skoene half ...
LitNet2007-06-14Magtige wiele wat nooit gestaan het se wenteling het gestaak. Die dreunende lewe van 'n groot gedierte is stadig stilgemaak. Net die kransduiwe nou wat in die toring broei Net die aandwind wat deur die staalwerk loei. 'n Reuse-probeerslag van ...
LitNet2007-06-14Verminkte liggaam, rooi kombers op 'n grysgeverfde myndraagbaar. Dit is die ware prys van goud. Geen dollar sal dit t'rug kan koop. Dit is die ware wisselkoers wat niemand ooit erken. Boontoe in die skaghysbak is sy makkers stil en stroef. Hul ...
Angie Kleijn2007-06-14“Jy moet altyd met ’n erection skryf. Al is jy ’n vrou.” Vanaand voel ek die sinne sneuwel in my lyf. Gatvol geherkou aan ingeslukte stemme, bedrieglik geblikte bekendes, bedaard gebalsemde bokkapaters wat in ...
Angie Kleijn2007-06-14Living is a form of not being sure, not knowing what next or how … [we] never entirely know. We guess. We may be wrong, but we take leap after leap in the dark. – Agnes de Mille Ek weet vandag nog minder as toe. Daar’s ...
Angie Kleijn2007-06-14Hier is dit nooit warm nie. Hier is dit nooit koud nie. Hier waar die aircon se wit gedruis voetstappe benoud insluk en lank na middernag eers weer uitspoeg en wys. Hier waar ons wag op die rand van wees en was. Besoekers ruik na die ...
LitNet2007-06-14LitNet Akademies: Mei 2006 Vol 3 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Die hipnose van die digkuns: TT Cloete-gedenklesing 2005 ...
Joan Hambidge2007-06-14TT Cloete se versamelbundel Die baie ryk ure bevat ’n afdruk op die voorblad van die beroemde verlugte getyeboek-kalender van die hertog Jan van Berry, wat geleef het van 1340 tot 1416, Les très riches heures du duc de Berry, met ...
Hennie Aucamp2007-06-14Dit is dalk bloot toevallig, maar van die bekendste lyntekeninge van die twintigste eeu is van gay kunstenaars wat heel dikwels die manlike naakt geteken het, soos Cocteau, Andy Warhol en David Hockney. Hierby kan gevoeg word die graffiti- ...
2007-06-14This article investigates the nature, role and contribution of Gay@LitNet as an electronic alternative for the publication of gay literature in South Africa. Attention will be given to the manner in which Gay@LitNet acts as a public forum for nurturing gay ...
Madame Lacoste2007-06-13Die kunstenaar Marjorie Wallace, eggenote van die Sestiger Jan Rabie, is Sondag 26 Junie 2005 in Onrus oorlede. Kort nadat 'n retrospektiewe uitstalling in 2003 in die US Sasol Kunsmuseum aangebied is wat haar Suid-Afrikaanse werk oor 'n periode van ...
Madame Lacoste2007-06-13Die wandelgange druis. "Het jy gehoor?" "Nee, regtig?" In 'n post-postmoderne era vra 'n mens jou af: 'n klag van plagiaat oor dokumente in die publieke domein? 'n Klag van plagiaat oor 'n Ted Hughes-aanhaling uit Country of my skull, 'n ...
Hermann Giliomee2007-06-13'n Volk red homself? Drie of vier jaar gelede, toe swart ekonomiese bemagtiging net begin momentum kry, het ek aan dr Anton Rupert gevra of hy kan dink aan enige Afrikaanse maatskappy of Afrikaanse ondernemers wat deur 'n Engelse maatskappy ...
Ampie Coetzee2007-06-13Verraaiers en profete: Afrikanerdissidente intussen Gerrit Brand se uitnodiging aan my om deel te neem aan dié gesprek eindig so: Hoe voel dit om 'n dissident te wees? Wat dryf 'n mens daartoe? En is dit die moeite werd? Hoe dink die ...
Bert Olivier2007-06-13Hoe weet mens die tyd is uit lit[1], ont-wrig? Wanneer, ten spyte van mooi beloftes, die gaping tussen ryk en arm lande (asook ryk en arm mense in dieselfde land) al hoe groter word. Wanneer die voortbestaan van al hoe meer van die lewende ...
Nèlleke de Jager2007-06-13You can only be a proper grown-up publishing house in this country if you publish the very best of home-grown fiction. – Nicholas Pearson, Britse uitgewer van Vikram Seth se A Suitable Boy en Jonathan Franzen se The Corrections[1] Fred ...
Desmond Painter2007-06-13'n Beskouing oor Eugène Marais se Versamelde Werke, The Soul of the White Ant, The Soul of the Ape en Dwaalstories. Hierdie gesamentlike heruitgawe van Eugène Marais se tweedelige Versamelde Werke, geredigeer en versorg deur sy ...
Steward van Wyk2007-06-13Baie dankie aan prof Van Zyl en die Woordfees vir die uitnodiging om deel van hierdie program te wees. Ek wil begin deur enkele biografiese besonderhede te noem, waarna ek chronologies na Small se werk sal kyk en ‘n paar temas en vormlike ...
Hennie Aucamp2007-06-13Aan die nagedagtenis van Sheila Cussons, wat geen onderskeid getref het tussen sensualiteit en mistiek nie. Die naaktfiguur in die kunste - of wat ons vandag met terugskouende wysheid kunste noem - is so oud soos die mensheid self, en kom voor ...
Thijs Nel2007-06-13Langenhoven het gesê: Onsterflikheid kan maar na die dood kom. Onthou dit, o kunstenaar, en wees getroos. [1] In sy volgende spreuk volg hy dit op met: Daar is geen kuns by sukkel nie en geen sukkel by kuns nie. [2] Elders het hy ...