Pasgelaai
’n Ope brief aan die Afrikaanse akademici
2012-01-24 Moet ons nie eerder jubel oor die DUISENDE Afrikaanse woorde wat geskryf en vir die publiek beskikbaar gestel word nie?Beginners is alles wat ’n fliekkyker kan vra
2012-01-23 Hierdie film is al maande lank op ons kringloop, en geen wonder nie, want dis iets baie besonders.Pink ’n traan weg vir Cruise se waagmoed
2012-01-23 Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.
Mens na beeld van God, maar wat van Angus?
2012-01-23 Dit is op ’n aweregse manier goed dat die agnostici hulle uitlaat oor sake van Godsdiens, ja, selfs oor God.
Christopher Hitchens gaan gemis word
2012-01-23 Christopher Hitchens se afsterwe teen die einde van 2011 het die wêreld beslis intellektueel armer gelaat.
Oom Toon in die sop
2012-01-23 Die netjies-geklede kaalkop omie se naam was dalk Antonius of so iets, maar vir almal in Brixton hier gedurende die sestigerjare was hy oom Toon.Tien wenke oor die nuwe LitNet
2012-01-23 LitNet is tans in ’n toetsfase ná loodsing op Vrydag 13 Januarie 2012. Hiermee 10 wenke.
struktuurgeweldstelsel
2012-01-20 Millennium Drie Lewe’s vir Homo Sapiens g’n spel,struktuurgeweldshel’s nie vir verpamperdes, sissies:
Om te cherry-pick of nie te cherry-pick nie
2012-01-20 Die Christen het darem 'n yslike probleem as hy sy Bybel lees
Thomas en die Bo-Karoo Koringfees
2012-01-20 Thomas se rapportering van die Orania koringfees is weereens ’n bewys van die inherente onbetroubaarheid van ’n agnostikus se vermoë om feit van fabel te onderskei.
