haat vreet Mens

  • 0

allie tyd toe gekierang, gefop, belieg, bedrieg,
van anner uitgesepareer, al vanaf wieg af,
as te “anners” verklaar, “beter”, “slimmer”,
“regverdiger”, kanti, deur dit alles kon Mens,
Homo Sapiens Kwadraat, duid’lik sien, Self,
vol haat, nie eens ‘n klein stukkie, moois,
waarop Mens Mens Self sou kon verlaat

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top