Pasgelaai
Dance for All students head for the USA
2011-12-07 Four Dance for All (DFA) students have been invited to attend dance workshops in San Francisco and New Jersey this month (December 2011). The CEO of DFA, Philip Boyd, chats to Steyn du Toit about this exciting opportunity.Bloedwater is onderhoudend en goed uitgewerk
2011-12-07 Na Douwleen Bredenhann se emosiebelaaide debuutroman, ’n Hemelhoë hekkie, volg Bloedwater, ook ’n roman waarin ’n familie uitmekaar geskeur word. Vir die lesersmark nog ’n populêre tema as dit onder die topverkopers val.Grape bring kwessies uitdagend dog verteerbaar na vore
2011-12-07 Ek het die boek met die kleurvolle voorblad sien lê op die rakke van my plaaslike boekwinkel en dit belangstellend opgetel en deurgeblaai. Interessant, ja, maar vir ’n Stellenbosser is ’n boek oor wyn tog soos sneeu vir ’n Eskimo, nie waar nie?Deine schöne Gestalt
2011-12-07 Hy was nooit van hierdie wêreld nie. Veral nie van hierdie stomende stofstrate en verslonste bougainvilleas wat oor onwit gebreekte muurtjies hang nie. Nog minder van meer veraf dinge soos die staalbesems van die kerkklokke wat in die bodorp al om ...Droewe gondel
2011-12-07 Twee ou mans, skoonvader en skoonseun, Liszt en Wagner, bly by die Groot Kanaal saam met die rustelose vrou wat getroud is met koning Midas wat alles verander wat hy aanraak in Wagner.Meditasie, Herinnering
2011-12-07 Trocadéro,dié woord soos ’n herinnering
aan of indruk van ’n vreemde stad,
’n herhalende droom verskyn dit
een nag aan my: Tro-ca-dé-ro …
Iewers gehoor, gelees, gesien?
