Alwyn van Zyl2012-01-19 Die US Woordfeesprogram is op ’n snikhete somersdag by die Lourensford wynlandgoed bekendgestel. Alwyn van Zyl het foto’s geneem.
2012-01-19 LitNet Akademies is LitNet se Afrikaanse akademiese joernaal wat reeds sedert Februarie 2008 by die SA Departement van Onderwys geakkrediteer is. LitNet Akademies (Regte) skakel nou met ons onderafdelings vir die Basiese en Toegepaste Natuurwetenskappe en die Geesteswetenskappe.
Amanda Botha2012-01-18Amanda Botha was daar toe ’n labirint op Solaris in die distrik Albertina in gebruik geneem is. Dit is deel van ’n opset wat vir die kuns- en poësieliefhebber ’n besonderse ervaring kan wees.