“Quo Vadis?” eerste Latyn deur Mens geleer,
“Uyaphi?” vra amaXhosa, plaasjapies, opgevolk,
Waarheen, Liewe Aarde, is Millennium Drie Mens,
konsternasie, op Pad, waarheen op dees Planeet
is Homo Sapiens Sapiens nu onderweg, as daar
dan nooit as t’nimmer enige sprake van Paradys,
so ‘n Ultra-Allerheiligheid, Plek soos Jena was?
Jacobus Faasen

