Pasgelaai
Kom luister na Nuwe Stemme tydens die Woordfees
2012-03-01 Riana Barnard en Danie Marais gesels met van die digters wat in die bekende Tafelberg-reeks, Nuwe stemme, gedebuteer het.Izak de Vries se ses bestes
2012-03-01 Izak de Vries is ’n boekliefhebber, pa en amateurfotograaf. Hy is ’n uitgewer van beroep. Verskeie van sy kortverhale is al gepubliseer.
LitNet Akademies: ’n Stuiwer in die armbeurs van die debat oor die akkommodering van meertaligheid in Suid-Afrika
2012-03-01 Hennie Strydom reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.Time of the Writer International Writers Festival returns for the 15th year
2012-03-01 The written word will envelop Durban as 18 writers from around South Africa, Africa and abroad gather for a thought-provoking week of literary dialogue, exchange of ideas and stimulating discussion at the 15th Time of the Writer International Writers FestivalDie AHI as ekonomiese spreekbuis
2012-03-01 Die wêreld staar vandag vele ekonomiese probleme in die gesig en Suid-Afrika is geen uitsondering nie. Hierdie probleme kan egter oorkom word, mits ons anders daaroor begin dink.Woordfees-onderhoud: Hennie van Greunen bring Grieta kry geleerdheid na Stellenbosch
2012-03-01 Steyn du Toit gesels met Hennie van Greunen oor Grieta kry Geleerheid en die aanpasing en toepaslikheid daarvan vir Suid-Afrikaanse gehore.
Theater van de Verloren Tijd by die US Woordfees
2012-03-01 Uit Nederland besoek Theater van de Verloren Tijd vanjaar vir die 2de maal die US Woordfees.The centrality of the language question in the social sciences and humanities in post-apartheid South Africa
2012-03-01 “Will South Africa’s middle class and its intellectuals find the courage, have they got the imagination, to commit class suicide by moving away decisively from the current English-mainly and often English-only language policy, with all its negative consequences for a democratic polity?”Paul Emsley: Woordfees-kunstenaar
2012-03-01 Woordfees kurator, Amanda Botha skryf oor hierdie jaar se feeskunstenaar, Paul Emsley.Wen groot vir die kleinspan met Human & Rousseau: Wenner bekend
2012-03-01 Wen twee kinderboeke van Human & Rousseau, Die groot storieverteller slaaptydboek en Klein Kook & Geniet.
Toe ontmoet hulle in die hemel
2012-03-01 Jesus maak sy weeklikse toer daar in die hemel om te kyk dat alles goed gaan.
Angus se woedende Christene
2012-03-01 Ek het Angus se brief gelees en het self ’n paar vrae waaroor ek wonder ...
Krieket en politiek
2012-03-01 ’n Britse oud-premier, John Major, het ’n boek oor krieket gepubliseer, naamlik More than a game (London: Harper Perennial, 2008, 433p).
