Pasgelaai
Sterrekykaand op Solaris
2012-02-24 Ons open 'n klein piekniekarea vanaand op ons plaas met 'n sterrekykaand. Kom kyk!Die grammatika van liefhê
2012-02-23 André Strijdom se nuutste literêre kabaret is gereed om gehore te betower met ’n onweerstaanbare tema: die Liefde.Vertaalkompetisie: Wilde saad
2012-02-23 "Sal sy gode ook eendag deel van sinsbegogeling wees? Of dalk ontwaak hy tussen raaisels met ’n waansin-glim van onthou."Die Jabberwok
2012-02-23 Dis brillig, en die sligte toweWigsel en wimmel in die wame
Heel mimsig is die borogowe
En die mome rat uitgrawe.
Woordfees-onderhoud: Deon Lotz gesels oor Agterplaas
2012-02-23 Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom.Photos: From Malan to Mbeki book launch
2012-02-23 On Tuesday, 21 February 2012 a small crowd gather in parliament. Most of the people present work here anyway, during the day, but tonight they are attending the book launch of From Malan to Mbeki.LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord
2012-02-23 Joan Hambidge lewer kommentaar op Jane Alexander se Butcher Boys en die kwessie van die banalisering van kunswerke.’n Nasionale taalwet vir Suid-Afrika: Noodsaaklik vir die behoud van inheemse tale of onrealisties?
2012-02-23 Die omstrede Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale het die afgelope tyd baie debat uitgelok. Kenners lewer hier kommentaar op die moontlike impak van ’n nasionale taalwet op inheemse tale in Suid-Afrika.
LitNet Akademies: Taalwet of Talewet? Die rol van taalbewussyn om die uitkoms te bepaal
2012-02-23 Steve Cornelius reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.Die swye van Julian Smith
2012-02-23 Hoekom het Smith as ’n lid van die keurkomitee wat verantwoordelik was vir die aanstelling van De Villiers hom deurlopend van openbare kommentaar rondom die “omstredenheid” die afgelope vier jaar weerhou?Die Antwoord – TEN$ION
2012-02-23 Die Antwoord is hier om te bly en op hulle nuwe album TEN$ION is hulle hier om jou te vertel hoekom hulle gaan bly.
LitNet Akademies: Vir wie is 'n taalwet belangrik? Enkele kritiese opmerkings oor die noodsaak van 'n nasionale taalwet vir die sogenaamde inheemse tale
2012-02-23 Theodorus du Plessis reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.Storielied by die Woordfees – Luna Paige in gesprek met Naomi Meyer
2012-02-23 Luna Paige se Storielied is op 5 Maart by die Woordfees te sien.Krap my rug
2012-02-23 "Dis altyd opwindend om te sien hoe mense dieselfde teks verskillend interpreteer, en hoe kruisbestuiwing met ander se werk jou eie pogings kan verryk. En in baie gevalle is die cover-weergawe nog ’n entjie cooler as die oorspronklike."’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense
2012-02-23 Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux.Robinson Regstreeks: Landherverdeling
2012-02-23 Uitsprake oor grondonteiening en nasionalisering, en teenstrydige syfers oor hoeveel grond herverdeel is, laat emosies opvlam en bedreig voedselsekerheid.Gedempte geweld by Kirstenbosch
2012-02-23 Taxi Violence het op Sondag 19 Februarie 2012 by Kirstenbosch gespeel. Annie Klopper was daar, gewapen met haar kamera.Toast Coetzer se ses bestes
2012-02-23 Hierdie week kies Toast Coetzer sy gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.
Die maagdelike geboorte
2012-02-23 Angus probeer die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus weerlê en sommer ook die Woord daaroor, ook.
