’n Woord gewaks soos swart basalt
kan duister slegs jou frons weerkaats:
sy sin die bly ónvergestalt
soos lig vlug oor sy diepte skaats.
0
’n Woord gewaks soos swart basalt
kan duister slegs jou frons weerkaats:
sy sin die bly ónvergestalt
soos lig vlug oor sy diepte skaats.
0