Jason Lloyd2012-01-24Die gerespekteerde Afrikaanse veteraan-joernalis Melvin Whitebooi se dood in November 2011 het ’n groot leemte in die Afrikaanse joernalistiek gelaat – veral in swart Afrikaanse joernalistiek.
2012-01-24Woordkuns deel die kollig met wynlegendes wanneer die Stellenbosch American Express® Wynroetes talente snoer saam met die 2012 Stellenbosch Universiteit Woordfees tydens unieke ‘Woord-en-Wyn’ ervarings by deelnemende wynplase op sy Groter Simonsberg sub-roete.
Martie Retief-Meiring2012-01-24 "Wat is dit met Bennie Griessel? Gaan hy ewig die martelgat bly, al is hy nou ’n Valk?" Martie Retief Meiring lees sonder ophou aan 7 Dae.
AntheaV2012-01-24Maskew Miller Longman invites you to submit your unpublished and original novel/s for the 2013 Maskew Miller Longman Literature Awards.
Jacques Liebenberg2012-01-23Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.