Pasgelaai

Agnostici IV

Kobus de Klerk 2012-02-27 Christian religion, does not consist for me in the first place in acknowledging certain facts of the past. Christian religion is to me a living and moving in the present living God, a fellowship with the living Christ, which is a fellowship of submission and of following Him.

Krotoa Who?

Jacobus Faasen 2012-02-27 is u agbaar raadslede, representante, oortuig, vasbesluit ...

Die woord Jesus

Duitswester 2012-02-27 Eienaardige woord met 'n eienaardige ontstaan.

Partenogese vir Christendommies

Angus 2012-02-27 Partenogenese is ’n proses waardeur  ’n lewende organisme ontwikkel uit ’n onbevrugte eiersel.

Godsdiens-moenies

Thomas 2012-02-27 Godsdiens is baie soos ’n penis.

’n Sterfte en ’n lewe op pad kerktoe

Herman Jansen 2012-02-27 Op pad kerk toe vanoggend het ek ’n besluit om met ’n ander minder bekende pad te ry ...

LitNet by die Woordfees: Groen van jaloesie

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor Groen van jaloesie wat op 9 Maart by die Woordfees plaasvind.

LitNet by die Woordfees: Politiek op papier

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor Politiek op papier wat op 6 Maart by die Woordfees plaasvind.

LitNet by die Woordfees: Van groentjie tot skrywer

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor  Van groentjie tot skrywer wat op 5 Maart by die Woordfees plaasvind.

Die LitNet-redaksie by die Woordfees: Uit die mond van die leser

2012-02-27 LitNet se Senior Inhoudsbestuurder Naomi Bruwer neem deel aan ’n fassinerende gesprek oor die leser se rol as resensent.

LitNet Akademies: Waarom die nuwe Talewet voorsiening moet maak vir inheemse tale

2012-02-24 Michael le Cordeur reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.

kykNET Fiestas – die Oscars van Afrikaanse teater

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2012-02-24 “Die kykNET Fiestas span as ware die kroon op ons verbintenis tot die groei en uitbou van die Afrikaanse kuns, kultuur en vermaaklikheidslandskap.” Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.

Mooi Maria, Woordfees en KKNK voorverkoper

2012-02-24 Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof  het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.

LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord - die kwessie van kopieregskending

2012-02-24 Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigde gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar.

Fiëstas onderhoud: Peet Pienaar oor hierdie jaar se stelontwerp

Steyn du Toit 2012-02-24 ’n Kykie agter die skerms van vanjaar se Fiëstas-toekennings. Steyn du Toit gesels met Peet Pienaar oor die unieke stelontwerp wat die gehoor aan die gons gehad het.

Boekbekendstelling: God? – Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles

2012-02-24 Elna Boesak sal in gesprek wees met Claassen, Gaum en twee van die bydraers, Dave pepler en Cecile Cilliers.

Boekbekendstelling: Kaapstad Karma-polisie

2012-02-24 Pieter Redelinghuys gesels met rugbyjoernalis, Louis de Villiers, wat sy buiging as fiksieskrywer maak.

Boekbekendstelling: Gedigte rondom die gedagte van geel

2012-02-24 Petra Müller, een van die voorste Afrikaanse digters, se nuwe ongewone bundel is gewy aan die son, wat in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Aan die een kant skakeer die geel na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's.

Die formidabele Bakkes-broers by die Woordfees

2012-02-24 Die avonturier-skrywers en wêreldreisigers Christiaan en Johan Bakkes stel hul jongste boeke bekend.

oorlewingstryd

Jacobus Faasen 2012-02-24 bloedjong kind, post-agitprop ...
Top