Pasgelaai
April se LAPA Lekkerlit-boek op YouTube
2012-04-24 Kyk in watter boek jy jou hierdie April kan verlekker.
Lokprent: Een stad, 3 rooikoppe, 7 dae
2012-04-24 Kyk na die lokprent vir Lili en Adeline Radloff se boek Een stad, 3 rooikoppe, 7 dae
Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", wen MK musiekvideo!
2012-04-24Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.
Blacksheep TV #26: Cool names
2012-04-23 This week blacksheep ponders a guy trying to be cool – why does coolness not come naturally to him?Kortlyste vir die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en Jan Rabie Rapport-prys aangekondig
2012-04-23 Media24 Boeke is trots om die kortlyste vir hul 2012 Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys aan te kondig. Die pryse word jaarliks aan plaaslike skrywers toegeken om literêre uitnemendheid te vier.
Oorgangsfossiele?
2012-04-23 So ’n tyd gelede het ek “eksperimente” in my “laboratorium” hier op SêNet gedoen om te bewys dat daar nie eintlik oorgangsfossiele is nie, maar dat elke lewende organisme, elke lewende wese, ’n oorgangsfiguur is.
Australië se lugrederye in die knyp
2012-04-23 Kroese het op 'n stadium hier gekraai hoe wonderlik is OZ en sy lugrederye, maar die afgelope jaar of wat was daar tallose veiligheidsinsidente, loondispute, stakings en grootskaalse finansiële verliese!
