Pasgelaai
O die donkie is 'n wonderlike ding
2012-02-29 Hy staan en dink waar die muishond stink, ja die donkie is ’n wonderlike ding.
Die Christendom teen agnostiese uitsprake
2012-02-29 Thomas beweer van ’n wetenskaplike studie wat kwansuis sou aangetoon dat Christendom op pad uit is – en sy maters glo hom.
Ombre Exquis-uitstalling te sien by die Breytenbach-sentrum
2012-02-29 Ombre Exquis is ’n uitstalling van verskeie akrielwerke op doek en papier deur Breyten Breytenbach. Die uitstalling duur vanaf 5 Maart tot 6 April.
Orrelis skep improvisasies vir Jesus se lydingsweg
2012-02-28 Die “Stasies van die kruis” (ook bekend as Via Dolorosa) is ’n reeks van 14 artistieke voorstellings – meestal skilderye of beeldhouwerk – wat momente langs Jesus se lydingsweg vasvang.Vertaalkompetisie: Perfekte Lig
2012-02-28 "Perfekte lig in jou gesig verlig ditSoos ’n daffodil. Soos enige een van daardie daffodille"
Vertaalkompetisie: Spieël
2012-02-28 "My spieëlbeeld staar terug na myvanaf die skokpienk muur aan
die ander kant van die vertrek."
Vertaalkompetisie: 29 Februarie 1958
2012-02-28 "En ’n ongelooflik aantreklike haakneus EliotHet my ingeneem, slaapplek gegee,
aangename geselskap, innemend "
Vertaalkompetisie: Tulpe
2012-02-28 Die tulpe is te uitbundig; dis winter hierKyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe toegesneeu
Bewerings sonder bewyse
2012-02-28 Die afgelope ruk het ek as gevolg van ander verpligtinge maar min kans gekry om ’n bydrae tot gesprekke hier op die Sê te maak – iets waaroor die ouens wat my verpes seker innig dankbaar is. Danksy die verbeterde tegnologie kon ek darem elke aand voor slaaptyd vinnig die iPad van die bedkassie af opraap om te sien wat wie te sê het.
Godsdiens-moets
2012-02-28 Thomas, oor godsdiens wat nie in kinders se kele afgedruk moet word nie ...
Nieu-Seeland toe nie sonder misdaad nie
2012-02-28 Lees hierdie koerantberig oor die misdaad in Nieu-Seeland.
Die woedende Christene
2012-02-28 In my verbeelding kan ek julle al sien sit, so voor julle rekenaars. Moue opgerol, salpeter wat uitslaan om die oksels, skuim om die mond, terwyl die sleutelbord so kort-kort misgekap word om tog hierdie agnoste eens en vir altyd op hulle plek te sit met bladsye en bladsye vol Bybelversies.
Material is van goeie stoffasie gemaak
2012-02-28 Hierdie film is in vele opsigte ’n klein juweel. Dit voldoen aan die wekroep dat die Suid-Afrikaanse filmbedryf “ons eie stories met ons eie mense” moet vertel.
