
Liewe Me Crouse
Ek het die berig in Beeld oor jou skildery gelees.
Jy vra dat mense jou skildery moet probeer verstaan deur verder daaroor na te dink. Ek het gekyk en gekyk en steeds sien ek net ’n ry sterk swart mans wat staar na ’n kaal vet wit vrou wat op ’n bed lê. Ek verstaan dit is rassisme en dat dit gaan oor ’n nagmerrie wat jy gehad het, maar ek het nou gedink en gedink, maar ek verstaan steeds nie wat jy verder probeer sê nie.
Wil jy nie maar vir ons verduidelik nie?
Maya
Ns Ek hou nie van die skildery nie.

