
LitNet-blits #7: 30.05.2012
Like dit op Facebook en vertel jou vriende:
• Ons soek kubermentors – is jy een?
• Skryf ’n liefdesbrief vir ons kompetisie.
Dis waaroor LitNetters praat:
• Kan Zuma eis dat die land hom respekteer?
Francois Verster dink die hele ding is uit verband geruk – lees sy kommentaar onder die essay.
Kyk ook op Facebook wat almal sê: by LitNet Web en LitNet Web Twee
• Haal die balk eers uit jou eie oog – Cornelius Henn, Raed-na-Gael en Jaco Fourie gee hul opinies onderaan die brief
Sê jou sê oor:
• Gevaar vir die teatergemeenskap in Suid-Afrika!
Die lees werd:
• Kry papierwerk jou onder? Lees dié man se digitale plan.
• Is jy ’n prokureur? Lees die onderhoud oor die afkoelreg.
Hierdie is LitNet-blits #7. Jy ontvang reeds elke Vrydag die LitNet-nuusbrief. As jy boonop elke Woensdag die LitNet-blits wil ontvang, stuur ’n e-pos aan naomimeyer@litnet.co.za

