Pasgelaai

Robinson Regstreeks: Pravin Gordhan

2012-03-23 ’n Eksklusiewe onderhoud met die Minster van Finansies, Pravin Gordhan, oor belangrike kwessies wat belastingbetalers raak.

Adam Small ontvang die Hertzogprys vir 2012

2012-03-23 Die raad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandag besluit om die Hertzogprys vir 2012 aan die digter-dramaturg-skrywer, Adam Small, vir sy drama-oeuvre toe te ken

Handves vir barmhartigheid

Cornelius Henn 2012-03-23 Op 12 November 2009 is die Handves vir Barmhartigheid deur die skrywer en voormalige non Karen Armstrong onthul.

navorsersbende binne ivoorbetowerings

Jacobus Faasen 2012-03-23 sit Mens, klinies, aan’t swot, as student van afgeswotte ...

Menslike brandoffers aan God

Chris Dippenaar 2012-03-23 Menslike brandoffers kom voor op verskeie plekke in die Ou Testament.

Houding

Jan Rap 2012-03-23 Ek onthou die dae, destyds, wanneer dit asblikdag was. Die werkers het gefluit en gelag en geskree en vir almal gewaai, die honde het geblaf en die buurt se kinders het op en af gespring en gewaai.

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

Kobus de Klerk 2012-03-23 Wouter se mondjie kwyl behoorlik by die uitspreek van sy ‘evo-devo’ slagspreuk.

Verse vir spreeusterftes en vertroosting

Bibi Slippers 2012-03-23 Gedigte word gebore omdat daar nie in gewone taal ’n manier is om te sê hoe dit voel as ’n klein spreeutjie se laaste asem teen jou palm aanslaan nie.

Die fondasie van die Christelike godsdiens

Kobus de Klerk 2012-03-23 So ’n kort rukkie gelede het iemand gesê dat die Judaïsme, soos ons dit vandag ken, ’n relatief moderne uitvloeisel is.

Lief vir my taal in Limpopo, Jan

Enjee 2012-03-23 My dorp se naam is nie meer Afrikaans nie.

Fritz Gaum se gelowiges aan die woord

Johannes Comestor 2012-03-23 In hierdie derde skrywe oor George Claassen en Fritz Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), bepaal ek die aandag by die bydraes van teologie-dosente.

LitNet: Jou bybaantjie

2012-03-23 Lees die LitNet-nuusbrief nou aanlyn 

die swemmer nog ver van die wilde kus

DW Gouws 2012-03-22 alleen en nietig kompak
op ’n najaarsagtermiddag
beur jy ’n kort trog deur die water

NB-Uitgewers se Skrywerspartytjie 2012

Alwyn van Zyl, Naomi Bruwer 2012-03-22 NB-Uitgewers se jaarlikse skrywerspartytjie is Donderdag 15 Maart by Café Paradiso in Kaapstad gehou.

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

Kobus de Klerk 2012-03-22 Die argumente tussen splitters en joiners van darwinisme.

too puzzled for words

Jacobus Faasen 2012-03-22 legkaart raak nou volledig storie, Mens sien ...

Die histerie rondom ons

Helmine le Roux 2012-03-22 "Kill the Boer", maar ons het "Prys die Heer" gesing.

Enkele antwoorde vir Kleinkoos

Jan Rap 2012-03-22 Op 18 Maart sê jy my vergelyking tussen karre en lewende wesens is onvanpas.
Top