Pasgelaai

Videogreep van Babbel

Naomi Bruwer 2012-05-08 Babbel, uit die pen van Nicola Hanekom, is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien. Kyk hier na ’n videogreep van die produksie.

Die kamer langsaan-boekpraatjie – 17 Mei

LAPA Uitgewers 2012-05-08 Kom eet ’n stuk koek by die boekpraatjie van Die kamer langsaan op 17 Mei in Moreletapark.

Boekbekendstelling – twee gebedsgidse van Milanie Vosloo

2012-05-08 Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van twee gebedsgidse van topverkoperskrywer Milanie Vosloo op 24 Mei 2012.

Picador cover: Sonja van der Westhuizen 2

Sonja van der Westhuizen 2012-05-08 Sonja van der Westhuizen designs a cover for The Sea.

Picador cover: Sonja van der Westhuizen 3

Sonja van der Westhuizen 2012-05-08 Sonja van der Westhuizen designs a cover for The Savage Detectives.

Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET

Lisba Vosloo, Naomi Meyer 2012-05-08 Hierdie onderhoud handel oor die Olive Schreiner-dokumentêr wat op 8 Mei op kykNET uitgesaai is.

unbelievably true

Jacobus Faasen 2012-05-08 so ‘n struktuurgeweldskrisis, Millennium Drie s’n

Homoseksualisme herbesoek

Kobus de Klerk 2012-05-08 Om een of ander rede is die kwessie van homoseksualiteit nou weer op die openbare lippe.

Laurens van der Post, ’n storieverteller

Johannes Comestor 2012-05-08 In die ou Suid-Afrika was Laurens van der Post (1906-1996) bekend vanweë sy kritiek, veral in die buiteland, op apartheid en Afrikaners.

Die US Woordfees bied met trots aan: Fees van die uitverkooptes

2012-05-08 Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.

Fotoblad van gevierde Babbel

Alwyn van Zyl 2012-05-08 Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.

Blacksheep TV #28: Neotel

Blacksheep 2012-05-07 Neotel is Telkom’s competition. But will Neotel actually install their first phone line?

Ses Kannas vir Hanekom se Babbel

2012-05-07 Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is te sien by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.

Wenners van US Woordfees se WOORDtroFEES in samewerking met die ATKV

2012-05-07 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Dit is die derde keer wat dié spogtoekennings gemaak word. Hier is die wenners.

Betower bewaar ’n donker geheim

LAPA Uitgewers 2012-05-07 Hierdie jeugroman van Fanie Viljoen handel oor Nadia se geheim. En die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in Magoebaskloof moet gaan bly.

inlywing

Jacobus Faasen 2012-05-07 soos vroue, manne, voorheen kinners ...

Rassediskriminasie

Reusedwerg 2012-05-07 Ek weet nie baie van die FHM-model, juffrou De Sousa, se relletjie of faux pas af nie. Ek maak maar my eie afleidings wat ek in die pers daaroor gelees het.

’n Teenstrydigheid

Jan Rap 2012-05-07 Ek kyk nou die dag na Rian se geselsprogram waar hy Pik Botha en Pieter-Dirk Uys, in Evita-gewaad, as gaste het. Beide Pik en Pieter betreur die treurige toestand waarin die huidige bedeling die land gedompel het maar, in dieselfde asem, klop hulle mekaar op die skouer vir hulle aandeel in die daarstel van die huidige bestel. Hoe werk dit, dis mos een helse teenstrydigheid, is dit nie?

Diogenes en koning Ateïs

Jaco 2012-05-07 Suiwer geskiedenisles? Hierdie is my opinie.

’n Ware slang in die gras

Jason Lloyd 2012-05-07 "Die boksgeveg op die teerpad tussen twee slange net voor De Rust het die nare gedagte weer laat opvlam. Ek kon nie mooi sien watter tipe dit was nie. Miskien was dit Kaapse kobras, geelslange, pofadders, rinkhalse?"
Top