Pasgelaai

Semi

Johann de Lange 2012-04-03 Jy moet ’n Boogskutter wees, sê hy ...

Melancholia: Verbind self die kolletjies

Suzette Myburgh 2012-04-03 Suzette Kotzé-Myburgh voel effe masochisties en gaan kyk Melancholia, die jongste film deur Lars von Trier.  Die moeite werd?  Lees haar resensie en vind uit.

Wie praat met my mond?

Mavis Vermaak 2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal die Sufi-digter Rumi:  

hierdie gedigte
ek weet nooit wat ek gaan sê nie
ek beplan dit nie

Liefde en ek gesels

Mavis Vermaak 2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi:

Liefde sê, Ek teug aan die soet dag,
tot die nag die beker wegneem
dan dring ek daarop aan dat Nag dit teruggee
die lig waarby ek sien verander nooit

Die brose houer

Mavis Vermaak 2012-04-03 Mavis Vermaak vertaal 'n gedig deur die Sufi-digter Rumi: 

die liggaam is ’n meet-apparaat
die sterrehoekmeter van die gees kyk daardeur
en raak oseanies

Wat is kompleksiteit?

Rika Preiser 2012-04-03 In die soeke na oplossings vir die sogenaamde megakrisis word die woord kompleksiteit byna mantra-agtig ingespan ten einde sin te probeer maak van wat deesdae as gepaardgaande "wicked problems" (Conklin 2006) beskryf word.

Afrika se probleem is Afrika, meen Autopsy

Renata Redelinghuys 2012-04-03 Daar is oorgenoeg kwessies in ons onmiddellike samelewing wat dringend aangespreek moet word, en teater as medium is ideaal om hiervoor te gebruik, voordat daar weer vermaaksugtige teater gemaak word.

Lewe met jou hart so wyd oop soos die hemel: Mavis Vermaak gesels oor haar album Rumi

Mavis Vermaak, Bibi Slippers 2012-04-03 Bibi Slippers het by Mavis Vermaak gaan hoor watter aanklank ’n 21ste-eeuse inwoner van Kaapstadslaapstad by ’n 13de-eeuse mystic vind. En ons praat nou nie hier van die mystic boer nie ...

nederduijtsch van geboorte

Jacobus Faasen 2012-04-03 meeste historici moet geskiedkundig erken ...

Darwinisme as religieuse filosofie

Kobus de Klerk 2012-04-03 Kyk na die kwessie van die ontstaan van lewe – die darwinis maak daaroor onhoudbare aannames en hipotese wat nóóit bewys kán word nie.

The Doll that Grew: Q&A with Damaria Senne

Christelle du Toit 2012-04-03 The Doll that Grew is the latest children’s story to be published by Damaria Senne, author of Boitshoko and owner of Damaria Senne Media cc. Christelle du Toit asked Damaria about the underlying themes in her book.

Astrale ruimtevaarders

Cornelius Henn 2012-04-03 Astrale Ruimtevaarders besoek die aarde reeds oor millennia heen. Biologies is hulle naverwant aan die mens. Ons kan onsself as 't ware hibried tussen hierdie Ruimtevaarders en spesies soos die Cro-magnon en Neandertal reken.

Die gekafoefel tydens die Engelse oorlog

Jaco 2012-04-03 Maar Cecil het ook ‘n klompie jong Afrikaners gehad, Afrikaners in sy diens.

Die sterwende lede van SêNet

Tant Alie 2012-04-03 Ek het Auntie Schwartz se brief gelees waarin sy die redes vir die afname in deelname aan SêNet uitlig. Ek het myself ook vir ‘n ruk ontrek van die forum, aangesien ek ook gevoel het dat die debat stomp begin raak.

My vyf beste gedigte

Marisna Human-Nel 2012-04-03 Die volgende vyf gedigte maak dit vir my moontlik om Afrikaans as een van ons inheemse tale en as deel van ons multi-kulturele samelewing vir Sotho- en Zulu-studente as’t ware lewend te maak ...

Some more thoughts on SêNet

Aunty Schwartz 2012-04-03 To Perdebytjie, Jan Rap, Ran Doodt, Cornelius Henn, etc.

Kony 2012 en die olie in Uganda

Tant Alie 2012-04-03 Hoekom nou skielik praat oor Kony?

Die Blou Bulle se ruiker Glam Guru-produkte

Enjee 2012-04-03 Hannon het ook sterk gevoel oor die bestaande naam van die span, nl die Blou Bulle. Hy het aangevoer dat so 'n naam 'n bespotting maak van die beeld van die span en ook die kleurskema geweld aandoen.

Deborah laat die poppe dans!

LAPA Uitgewers 2012-04-02 Deborah Steinmair se jongste boek, Poppekas, sal lesers van speurverhale, liefdesverhale, misdaadrillers en wetenskapfiksie ewe veel vermaak.  Lees meer oor hierdie lekker nuwe boek.

LitNet Akademies: Die impak van Waarderende Ondersoek in leierskapontwikkeling

Dorothea Steenkamp 2012-04-02 Dorothea Steenkamp reageer op die artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje" in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Jannie Pretorius.
Top