Pasgelaai
Sunday Times Literary Prize nominee: Michiel Heyns
2012-06-01 Bibi Slippers asked Michiel Heyns a few questions about writing his Sunday Times Literary Award-nominated book Lost Ground.Sunday Times Literary Prize nominee: HJ Golakai
2012-06-01 Bibi Slippers asked HJ Golakai a few questions about writing her Sunday Times Literary Award-nominated book The Lazarus Effect.The Hunger Games: ’n Puik uitbeelding van die boek
2012-06-01 "Die fliek is in absoluut elke opsig ’n puik uitbeelding van die boek. Lees en gaan kyk!"
Glaskas spog met nuwe CD en musiekvideo
2012-06-01 Glaskas het pas die eerste musiekvideo vir Menslik uitgereik. Hulle gesels met Steyn du Toit oor wat aanhangers van die nuwe CD, Verganklik en afhanklik, kan verwag.
The Cape Town #TBDZA Twitter Blanket Drive South Africa a huge success
2012-06-01 As the country prepares to beat the winter chill, Capetonians and people from all over SA opened up their hearts to add warmth to those less fortunate, in the National Twitter Blanket Drive South Africa, #TBDZA, held at the Hilton Cape Town City Centre Hotel on Saturday 26 May 2012.
iHAMLET: Shakespeare's longest play in 60 minutes
2012-06-01 After a very succesful run in Johannesburg, the critically acclaimed production of iHAMLET – starring Ashraf Johaardien – is heading for Cape Town. Jade Bowers, the play's director and designer talks about condensing Shakespeare's longest play into one hour.
My donker jare, eensaam en alleen
2012-06-01 "Die inhoud in die volgende brief gaan dalk baie deurmekaar klink of dit kan dalk nie heeltemal sin maak nie ..." Hierdie is my lewensverhaal.My geliefde: Meisie in die spieël
2012-05-31 "Toontjie vir toontjie het ons geloop, sekonde vir sekonde, uur vir uur, dag vir dag, nag vir nag. Soms was daar nog trane, soms selfs vlammewoede, soms stilte, maar hand aan hand het ons voortgebeur."My geliefde: Die skeur
2012-05-31 "Drie jaar van skelm wees. Drie jaar se liefde steel. Ons lewe binne ’n lewe ... En nou, in ’n vlietende sms en sonder om my pynkrete te beantwoord, beëindig jy dit. Stompaf ... soos ’n skakelaar. "Gérard Korsten leads the JPO in Pretoria on 3 June 2012
2012-05-31 The energetic, well-loved South African conductor, Gérard Korsten who has established himself in Europe, the Unites States, Australia as well as in the East, is back on the podium in the ZK Matthews Hall in Pretoria in front of the Johannesburg Philharmonic Orchestra (JPO) on Sunday.My geliefde: Aan my lief
2012-05-31 "Ek wil vir jou ’n versie skryf in tale wat jou raak: in hartstaal, sielstaal, hemeltaal en tale sonder spraak ..."
Die relatiewe welvaart van die vroeë Kaapse setlaars
2012-05-31 "Deur van 2 577 onlangs gedigitaliseerde boedelinventarisse gebruik te maak, toon hierdie artikel dat die gemiddelde Kaapse setlaarshuishouding relatief welaf was aan die begin van die 18de eeu..."My dearest: To my love
2012-05-31 "I wish to write you gentle verse in languages that touch: words of the heart and soul and skies and words so tender, soft ..."My dearest: Beloved Acis
2012-05-31 "To you, beloved Acis, all of me stood for perfection, shared. You loved my eyes … my twin stars, you declared ..."My geliefde: Liefste Lodewyk
2012-05-31 "Die granate sit nou uitgeswel en volrooi aan die boom. Vanmiddag het ek die eerste knal van die oopbarsgranaat gehoor. Toe wens ek jy was hier. Hier saam my onder die granaatboom om saam met vet rooi sade oor die graspolle te dans. Om saam onder die bloedrooi sproeireën te staan en uitbundig te lag."Gomgat
2012-05-31 "Gomgat. So het die kinders by die plaasskooltjie op Goedgevonden my gedoop: Gomgat, die gomgat. En wat kan jy sê as jy tingerig en arm is en altyd fokken honger?"Nobelprys vir jeugliteratuur aan ’n Nederlander
2012-05-31"Op Maandagaand 28 Mei is die Astrid Lindgren Memorial Award (ALMA) in Stockholm uitgereik aan Guus Kuijer (69). Lingren was die skrywer van Pippie Langkous. Die ALMA staan bekend as die Nobelprys vir jeugliteratuur. Kuijer is die twaalfde wenner en een van 184 genomineerde skrywers, illustreerders en instellings."
