Pasgelaai

Gay: jy wys ’n vinger

Demi 2012-05-16 Sommer netso wys jy ’n vinger en vra "hoe kan jy so voel?"

Noag in Brackenfell

Hennie Fritz 2012-05-16 In Maart 2012 het die Here aan Noag, wat nou in Brackenfell woon gesê: "Weereens, is Ek teleurgesteld in hierdie goddelose aarde en jul oorbevolktheid.

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

Ran Doodt 2012-05-16 Die opspraakwekkende pro-Israelgesinde toespraakskrywer David Frum het al in 2003 vir Iran in die As van die Bose ingeskryf.

Die Goue Era IV

Naas Viljoen 2012-05-16 Grepe uit die lewens van filosowe van lank gelede ...

Homo-watseding, Wouter Ferns?

Duitswester 2012-05-16 Gay gesprekke niks nuut op hierdie werf nie.

Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing

Alta van Rensburg 2012-05-16 "Die onakkurate vertaling van eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing kan studentesukses benadeel, byvoorbeeld as die vertaling dubbelsinnig is of as onbekende terminologie gebruik word. Een van die metodes om vertalings van hoë gehalte te verseker, is om die konsepvertaling wat deur ’n eerste vertaler geskep is deur ’n tweede vertaler te laat nagaan."

Kobus de Klerk, sjalom

Cornelius Henn 2012-05-16 Vertrou die werf se staande sensasie en prediker, die berugte ou grote Kobus de Klerk om een of ander sensasionele en hol geryde onderwerp te "herbesoek", en die hel is weer los.

Cosatu/DA-debakel

Jaco 2012-05-16 Twee charismatiese persoonlikhede, Vavi en Hellen, tromp-op op ‘n botsingkoers.

SA-illustreerders: Elanie Bieldt

Elanie Bieldt, Bibi Slippers 2012-05-16 Elanie Bieldt gee nuwe betekenis aan die term "jong illustreerder": hierdie talentvolle kunstenaar is 12 jaar oud maar het reeds ’n klomp suksesvolle illustrasie-projekte op haar kerfstok.

Removal of sexual orientation protection clauses from the Constitution?

Christina Engela Opinion 2012-05-16

Imagine that a group of right-wing Afrikaners suggested the invalidation of clauses in the Constitution protecting against discrimination on the basis of race, and only in certain areas under their influence?

International day for sharing life stories

2012-05-15 This is an invitation for everyone to gather in the heart of Stellenbosch on this International Day to share our life stories – 16 May 2012.

noudat ek brandmaer is

Wessel Stoltz 2012-05-15 noudat ek brandmaer is en
wegkruip agter ’n bosbaard
vir die steek van die
son

Die Christendom se praktyksreëls

Kobus de Klerk 2012-05-15 Die agnostikus interpreteer die Bybel verkeerd.

sal Mens wil?

Jacobus Faasen 2012-05-15 feitlik enige sonnet se moses, is vrye vers ...

Die gesprek met die Afrikaanse groepe

Jan Rap 2012-05-15 Hulle verander ons straat-, plek- en dorpname, verengels ons skole, kolleges en universiteite, dreig om Afrikaans heeltemal uit te skuif, doen niks om geweld teen plaasboere te bekamp nie en nou wil hulle met die Afrikaanssprekendes praat, ons kan nou kwansuis ’n bydrae maak. Wat doen ons in elk geval nog heeltyd?

Die tirannie van demografie

Johannes Comestor 2012-05-15 Na die algemene opmerkings in my vorige skrywe (SêNet, 14 deser) kom ek nou by die kern van die sake wat deur Willie Esterhuyse in sy boek, Eindstryd: Geheime Gesprekke en die Einde van Apartheid (Kaapstad: Tafelberg, 2012), aangeroer word.

Images of Dreams: An exhibition by Rudi Trap

2012-05-15

Images of Dreams is a new exhibition of drawings in pen and ink and charcoal by Rudi Trap. Click here to read more about it.


Om oor die depressie en die seer te praat

Hennie Fritz 2012-05-15 Die afgelope tyd was die gemeenskap weer geskok deur die onverstaanbare dood van Annake de Villiers. Gister in die sondagsmart- en sensasie blad kon mens die hartseer en stukkendgeit in Lize Beekman se aangehaalde woorde voel.

Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums

Elzette Steenkamp, Elsabé Uys 2012-05-15 Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.
Top