Pasgelaai
Sterskole: Die ATKV vereer die Imizamo Yethu Sekondêre Skool
2012-05-22 Die ATKV se Sterskole-projek het ten doel om die uitstaande verbetering in onderpresterende skole te identifiseer en dan erkenning aan daardie skole te verleen. Die eerste skool wat hierdie toekenning ontvang het, is die Imizamo Yethu Sekondêre Skool in Thembalethu, George.Watter bydrae lewer hierdie menseregte-aktivis tot die samelewing?
2012-05-22 "Die vernaamste kritiek op Kadalie was onlangs deur die politieke wetenskaplike en rubriekskrywer Amanda Gouws korrek opgesom."
Om ryk en gewild te wees
2012-05-22 Wanneer 'n Nobel-prys aan iemand toegeken word, kan die ontvanger normaalweg een persoon as gas na die seremonie bring. Dit beteken gewoonlik dat die vereerde sy ma of vrou saamneem.
Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie – my kommentaar
2012-05-22 Piet maak groot gewag van die liberale grondwet.
Three Exclusive Books and Rhino Force hampers up for grabs. Winners announced!
2012-05-22 LitNet is giving away three Exclusive Books/Rhino Force hampers worth R600 each.
deur God Verlei
2012-05-21 vir Mens, wat wil wegkom, vlug,nie meer wil dink, aan Pad, t’rug,
na Vader, Skepper, Jehowa, Jah,
Sjalom, Cornelius!
2012-05-21 Ek hoop jy skrop lekker daar in die bos, en verder hoop ek dat die Here aan jou sal verskyn en dat jy in die stilte Hom weer kan vind. Ek wil nie reageer op die dinge wat jy in jou brief aan Kobus de Klerk kwytraak nie.
Erika Terblanche se skrywersalbum
2012-05-21 Erika Terblanche verdien toekennings vir haar werk aan die ATKV-skrywersalbum.Blacksheep TV #30: Tribute
2012-05-21 The blacksheep characters discuss the different ways of paying tribute.SA-illustreerders: Alex van Houwelingen
2012-05-21 Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.LitNet-kommentare | LitNet comments: 14.05.2012–20.05.2012
2012-05-21 Kommentaar op LitNet-artikels: 14 Mei 2012 – 20 Mei 2012Comments on LitNet articles: 14 May 2012 – 20 May 2012
SMAC Art Gallery presents Collection 16
2012-05-21SMAC Art Gallery's latest exhibition, Collection 16, is a group exhibition of recent and older work by 16 leading artists with various backgrounds and modes of production. Click here to read more about it.
