Pasgelaai

Boekedag 2012: Elzette Steenkamp kies 'n karakter

Elzette Steenkamp 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Pelgrimstog

Marlet le Roux Venter 2012-04-19 Dis nog skemervroeg die Saterdagoggend toe Bohuslav my wakker maak vir ons reis na Tabor. Hy is ’n oggendmens, ek nie. Hy moet my dus aanjaag sodat ons betyds by die bus op die dorpsplein kan wees. Gelukkig het die ander reisigers alreeds hulle sitplekke in die voorste gestoeltes ingeneem, sodat ek op die lang agterste sitplek verder kon slaap tot dagbreek.  

Boekedag 2012: Naomi Bruwer kies 'n karakter

Naomi Bruwer 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Tulp

Johann de Lange 2012-04-19 Wat is dit wat die kleure in tulpe laat uitvlam?  Johann de Lange het meer as een antwoord.

Die taal (Namataal Khoe-khoegowab)

Pedro Dausab Menings 2012-04-19

Die idee om aktief die Namataal te bevorder, het ontstaan uit ’n raadplegende werkswinkel by Poem se Voetrus in 2000. Die besluit was gedryf deur die liefde vir die Namataal en Namakultuur.

Boekedag 2012: Henning Pieterse kies 'n karakter

Henning Pieterse 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Eerste Mens

Jacobus Faasen 2012-04-19 noulat Eerste Mens, uit’r Aard&rsquo ...

Hemel en hel

Angus 2012-04-19 Oorspronklik het die woord hel ’n veilige plek beteken.

Boekedag 2012: Die Skynmaagde kies karakters

Henry Cloete 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Lokprent: Huisgenoot Wenresepte Stap-vir-stap

2012-04-19  Kyk na die lokprent vir hierdie handige kookboek met stap-vir-stap-instruksies.

Vir Wouter Ferns

Jan Rap 2012-04-19 Ek stel voor jy besin voor jy weer skryf.

SêNet het sy hart verloor

Gerrida 2012-04-19 Die forum het sy hart verloor.

Die prys van politieke korrektheid

Markus Quotus 2012-04-19 Roald told Bob Bernstein he was "shattered" by this unreasonable attitude, complaining that he could not understand why the NAACP viewed his story as a "terrible dastardly anti-negro book".

Boekedag 2012: Nicky Grieshaber kies 'n karakter

Nicky Grieshaber 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Steyn du Toit kies 'n karakter

Steyn du Toit 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

World Book Day 2012: Catherine Grenfell picks a character

Catherine Grenfell 2012-04-19 If you could be any character in a book, who would you be and why? 

World Book Day 2012: Tim Zunckel picks a character

Tim Zunckel 2012-04-19 If you could be any character in a book, who would you be and why?

World Book Day 2012: SeanO picks a character

SeanO 2012-04-19  If you could be any character in a book, who would you be and why?

Vervaldatum-kompetisie: Onder die kloktorings van Santissima Trinità dei Monti

Franci Greyling 2012-04-18 Dis eers wanneer sy die foto’s op die skerm vergroot dat sy die detail tussen al die strukture opmerk: skulpmotiewe bo vensterkosyne, duiwe op ’n daklysie, ’n wolkstreep in die lug, die blinde oog van die kloktoring.

Vervaldatum-kompetisie: Valentynsdag het verval

Anneke Barnard 2012-04-18 Dis Saterdagoggend, die mall is so besig soos ’n sopkombuis en in elke winkel is daar lang rye mense wat by die betaalpunte toustaan om die laaste winteruitverkoping-specials met hulle kredietkaarte te betaal. Ek is haastig. Dis my af naweek. Gerhard het gaan visvang saam met sy seun en dis my naweek van “me time” met ’n groot uitroepteken agterna!
Top