Pasgelaai

Drie rooikoppe in Kaapstad: Hoe erg kan dinge nou verkeerd gaan?

LAPA Uitgewers 2012-04-02 As jy van Deon Meyer en Marita van der Vyver se boeke hou, dan sal jy mal wees oor Een stad, drie rooikoppe, sewe dae.  Lili en Adeline Radloff se debuut vermeng genres om jou lekker te laat lees, en nog lekkerder te laat lag

Egte Coetser-werk: ’n lewensgetroue roman oor verhoudings

LAPA Uitgewers 2012-04-02 Die kamer langsaan is die jongste roman deur Annemari Coetser, 'n spanningsverhaal wat lewensgetrou en met humor vertel word.

Trouens en terloops

LAPA Uitgewers 2012-04-02 Trouens en terloops is ’n samestelling van Valiant Swart se rubrieke wat in Baba & Kleuter, Rapport en rooi rose verskyn het. In hierdie versameling skryf Valiant met deernis oor die mense om hom.

South Africa's longest-running theatre improvisation show to showcase in Australia

Steyn du Toit 2012-04-02 Members of South Africa's longest-running theatre improvisation show, TheatreSports, will showcase their talents in Australia later this year. Read more about their trip, as well as their recent special guest - improv guru Joe Bill.

LitNet Akademies: Die Suid-Afrikaanse onderrigstelsel en die rol van Waarderende Ondersoek in leierskap-ontwikkelingsprojekte

2012-04-02 Twee kenners op die gebied van opvoedkundige sielkunde gee hulle mening oor Jannie Pretorius se LitNet Akademies-artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje".

Blacksheep TV #23: Cape Town

Blacksheep 2012-04-02 I was just in Cape Town and I don't agree with everyone that it's racist.

Nuwe sjef vir Holden Manz se Franschhoek Kitchen

2012-04-02 Opwindende eetgenot, aangevuur deur ’n liefde vir goeie kos, wye ervaring in die restaurantbedryf en kook vir internasionaal-bekende glanspersoonlikhede, wink by die boetiekwynlandgoed Holden Manz met die aanstelling van gesoute sjef Cheyne Morrisby by die Franschhoek Kitchen-restaurant.

Lokprent: Emma en die geheime gang

2012-04-02 Wat maak die hoof van die koshuis in die middel van die nag in die laboratorium. En wie is die man met die vreemde reuk en snaakse voete? Kyk die grillerige lokprent vir die nuwe speurstorie, Emma en die geheime gang.

KKNK-pleknaamdebat

Jacobus Faasen 2012-04-02 Goewerneur Oudtshoorn, gewetenloos ...

Wees Betyds – 2

2012-04-02 Wees Betyds is ’n klein plekkie waar mense wie skryf aan stories, die goed kan voorlees en vrae beantwoord .

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

Kobus de Klerk 2012-04-02 Ek dink so aan Thomas, Chris en Angus en die ander agnostiese outjies hier rond wat dink hulle is slim, wanneer hulle neerhalend praat van God en sake Gods en dan verwys na ons ‘verbeelding’ wat dit alles kwansuis skep.

'n Kreasionistiese les vir Darwiniste

Kobus de Klerk 2012-04-02 Hier is die kruks van die hoender met die krokodilbekkie-saak ...

Die Archaeopteryx? Wat van die Pterosaur Quetzalcoatlus northropi?

Angus 2012-04-02 Die Pterosaure was reptiele wat saam met die dinosourusse geëvolueer het kort na die Groot Permiese uitwissing 252 miljoen jaar gelede.

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

Angus 2012-04-02 Soms as ek die “Bybel oepeslaan” om daaruit te “lies” (met verskoning aan Adam Small) dan kan dit nogal heelwat pret verskaf. Soos nou die dag weer, toe val hy sommer oep op Genesis 18.

Verekry oor Afrikaans

Johannes Comestor 2012-04-02 Daar was 'n tyd toe die onderrigtaal aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) oorwegend Afrikaans was. Die studente het toe studeer in die taal wat hulle die beste verstaan en nie in die taal wat hulle om politieke redes verkies of voorgee om te verstaan nie. Adam Small en later Jakes Gerwel was dosente daar. In daardie milieu het Small se bekende drama en sy ander skryfwerk ontstaan.

Agt Dae in September was 'n Sondagskoolpiekniek

Ran Doodt 2012-04-02 Frank Chikane skryf op p146 van "Agt Dae In September": " ...the events that culminated in the removal of Mbeki during that week in September brought us very close to a disaster of a magnitude that cannot even be imagined."

Agteruitgang

Jan Rap 2012-04-02 Ek stap nou die dag by die TV verby en daar is die allermooiste meisie – gee die indruk van 'n goud-sepia-tipe foto in 'n goue raam geneem in goue lig in 'n goue raam, te pragtig – besig om dankie te sê vir 'n prys wat sy gekry het.

Vir Wouter en Kleinkoos

Jan Rap 2012-04-02 Net eers dit sê, vir die hoeveelste keer, ek is nie 'n 'kreasionis' nie.

Waar is Swys?

Varkspek 2012-04-02 Wat het van Swys geword? Hy is nou al maande lank stil. Ek hoop nie hy het hom vererg vir iets wat ek gesê het nie, of miskien het hy agtergekom hy korrespondeer met 'n onnosel ou. Swys, ek is nie altyd so dom nie, as jy dalk hier lees, ek beleef net soms insinkings, tot so twee of drie keer per dag.
Top