Ruan Stix Fourie2012-03-28Die MK Awards is elke jaar ’n belangrike geleentheid op die Suid-Afrikaanse musiekkalender. Anders as met die SAMA’s (die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings) word die wenners van die MK Awards nie deur ’n beoordelingspaneel gekies nie, maar deur die aantal stemme van die publiek.
Kobus de Klerk2012-03-27Ons weet dat God van die begin af, die wette geskrywe het – eers op die kliptafels in die vorm van die sinopsis, die Tien Gebooie en daarna via Moses op leer- of kleitablette en voor Moses, deur Abraham.
Kobus de Klerk2012-03-27Die metodes wat deur darwiniste gebruik word om hulle datering van fossiele te doen, is só misleidend en gebrekkig, dat mens daar geen erns aan kan hê, nie.
Naomi Meyer, Deon van Wyk2012-03-27The 2012 Eat In DStv Food Network Produce Awards were announced on 24th March at a fabulous, special market at the Stellenbosch Slowmarket. Naomi Meyer asked Deon van Wyk, one of the judges, about his background, the event and the world of food.
Carine Janse van Rensburg2012-03-27Hierdie artikel gee ? beskouing van dié digterskapsverse van Sheila Cussons waarin eerstens die mistieke, en tweedens die kontemplatiewe, die grondslag vorm.
Kristine Kronjé2012-03-27Dominique Edwards recently launched her artistic career with her first solo exhibition at Commune1 in Cape Town. Showcasing a body of work produced for her recently completed Masters in Fine Art, The Distance Between Us, has emerged from a study into notions of place and being.
Cornelius Henn2012-03-27Daar’s eenvoudig geen krag agter jou eentonige intellektualisme nie want jy bulder jou naakte haat soos ’n muur vas teen andersgelowiges en ongelowiges.
Johannes Comestor2012-03-27In hierdie vyfde en hopelik laaste skrywe oor George Claassen en Frits Gaum se boek, God? Gesprekke oor die Oorsprong en Uiteinde van Alles (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 384p), gaan dit om ’n gelowige en daarna om ’n ongelowige wat ideologie-gepreokkupeerd is.
Henning Snyman2012-03-27"In Joan Hambidge se oeuvre is daar ’n aantal bundels wat hoogtepunte registreer – bundels soos Verdraaide raaisels, Ewebeeld, Lykdigte en Visums by verstek. Met Lot se vrou bereik Hambidge ’n nuwe hoogtepunt in haar digkuns."