2012-05-10The Exclusive Books Homebru campaign is a pure celebration of South African writing and writers. The promotion runs from 1 May until 27 June 2012 and provides South African authors, both new and established, with their own platform to shine.
Naomi Meyer2012-05-10'n Bekgeveg oor Steve Hofmeyr, verskillende opinies oor homoseksualisme en homoseksualiteit en 'n stuk kort prosa oor 'n Gorilla-hand: Waar anders as op LitNet kry mens so 'n lekker mengsel van opinies en vermaak? LitNet-blits wil die gesprek nog verder aan die brand steek.
2012-05-10Eindstryd: Geheime gesprekke en die einde van Apartheid, Game Plan for Life, Rodriguez, Huisgenoot Wenresepte Stap vir Stap, Moemin en die komeet en Anna atoom en die magnetiese meermin
2012-05-10Die skrywer Anna Emm snoer kragte met die Bazoo opvoedkundige kleutertydskrif saam om twee CD’s met vyf lekkerluisterstories elk vry te stel. Die stories is voorgelees deur die bekende akteur Deon Lotz en leer kinders oor die belangrikheid van toerisme en natuurbewaring.
2012-05-09Die Mei-uitgawe van Hoezit! is nou op die rak. Hierdie maand se tydskrif is weer propvol moet-weet-inligting, vermaaknuus en tonne kompetisies!
Varkspek2012-05-09Myns insiens word gay oriëntasie en gedrag veroorsaak deur dinge wat in jou kinderjare gebeur, wanneer jou seksuele voorkeure in jou vasgelê word op ’n kritieke stadium van jou ontwikkeling. Dit kan selfs rondom geboorte al begin.
Waldemar Gouws2012-05-09Ek het iets vir die gorilla gesê en ’n foto van hom geneem waar hy reg by die tralies sit en my op en af bekyk het. Wat sien iemand wat my indringend deeglik met die oë ondersoek?
Hennie Aucamp2012-05-09"Maar eers het sy die wortel van vergetelheid berei; dae lank, oor ’n stadige vuur. En toe die astrak reg was, het sy dit eenkant gesit om af te koel."
Bibi Slippers, Gerhard Cruywagen2012-05-09Gerhard Cruywagen staan aan die hoof van Greenhouse Cartoons en is self ’n talentvolle illustreerder. Hier deel hy sy humoristiese illustrasiekuns met LitNet-lesers.
2012-05-09Robinson Regstreeks word nou in ’n nuwe tydgleuf uitgesaai: 21:00 op ’n Woensdagaand. Kyk in hierdie episode na ’n indringende gesprek met dr Wouter Basson, hartspesialis en destyds hoof van die apartheidsregering se biologiese- en chemiese-oorlogvoering-program.
LAPA Uitgewers2012-05-08Marthe is ’n Franse meisie wat saam met haar ouers en haar sussie in China bly. Vir haar agtste verjaardag kry sy ’n ongewone geskenk – ’n baba-olifant! Sy naam is Sam en kort voor lank is die twee van hulle onafskeidbaar.
LAPA Uitgewers2012-05-08Nommers is ’n universele taal. Van geboorte af gebruik ons nommers om ons daaglikse lewens te reguleer – ons weet hoe lank ons is, hoeveel ons weeg, hoe oud ons is en wat ons bankbalans is. Maar wat is die betekenis agter elke nommer?