Pasgelaai

Hier gaat ons ...

Ruby Rast 2012-05-15 Hierdie is my eerste poging en toetrede tot die briewe. Ek lees al ’n rukkie aan ’n paar van julle se goettertjie en tas nog bietjie in die donker. Nooit gedink ek sal dit self waag nie maar nou ja, dis te danke aan Matilda.

Blacksheep TV #29: Twacism

Blacksheep 2012-05-14 The lingo on Twitter is pretty complicated, as the cartoon characters in this BlacksheepTV cartoon discover.

geil

Karin Prinsloo-Stuart 2012-05-14 die meisie agter die till by kwikspar is ’n pragtige rooibek-ding ...

Book lovers celebrate the announcement of Sunday Times literary awards shortlist 2012

2012-05-14 The prestigious Sunday Times Literary Awards shortlist was announced this weekend at the world-renowned Le Quartier Français restaurant in Franschhoek, where literary icons and book lovers alike gathered to celebrate the results.

verifiërend virre rede (1)

Jacobus Faasen 2012-05-14 nes gewetenloosheid, apartheid, anti-Wetlikheid ...

verifiërend virre rede (2)

Jacobus Faasen 2012-05-14 al’s Mens so verknog aan kapitaal, insameling ...

Lojaliteit

Naas Viljoen 2012-05-14 “Sommige filosowe beweer dat dit slegs moontlik is om lojaal te wees teenoor ‘n ander persoon en dat dit streng interpersoonlik is.”

’n Reuse anomalie

Jan Rap 2012-05-14 ’Toerisme’ is die gonswoord deesdae; almal, vanaf gehuggies, deur dorpies tot by stede, konsentreer deesdae op toerisme vir ’n (ekstra) inkomste.

Van broeder tot kameraad

Johannes Comestor 2012-05-14 Willie Esterhuyse se boek, Eindstryd: Geheime Gesprekke en die Einde van Apartheid (Kaapstad: Tafelberg, 2012, 367p, R225; daar is ook ’n Engelse weergawe, Endgame), het verlede maand verskyn, maar het min reaksie ontlok.

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

Ran Doodt 2012-05-14 Vandaar Pierre de Vos se religieuse reaksie op FW de Klerk se gesagvolle stellings. Piet Croucamp het Pierre geprys, en wat FW betref, sommer die man pleks van die bal bygekom ...

Seks en die kerk

Jaco 2012-05-14 "Adultery, divorce, polygamy, and free union are grave offenses against the dignity of marriage." (Catechism Of The Catholic Church, paragraaf 2400)

Selfde-geslag-huwelikke is logies, intelligent en konsekwent

Ran Doodt 2012-05-14 Stem saam met Jaco: President Obama vir nog ’n termyn!

Scream pink!

Demi 2012-05-14 Sieninge deur die oë van ’n gay man.

Annake de Villiers (1975–2012)

Joan Hambidge Poësie 2012-05-14

 

Op YouTube in swart geklee
staan jy soos die Pied Piper ...

In memoriam: Roelof Willem Temmingh (28 September 1946 – 5 Mei 2012)

Izak Grové 2012-05-11 "Temmingh het as 12-jarige immigrant in 1958 saam met die gesin uit Amsterdam in Suid-Afrika aangeland, een van ’n groot groep Nederlanders wat na die Tweede Wêreldoorlog diep spore op die gebied van die kunste in hul nuwe vaderland nagelaat het."

Oor honde, onderbroeke en boekrakke ... maar meestal boekrakke

Bibi Slippers 2012-05-11 "Ek kan nie oor boekrakke skryf nie, want wat ék wil sê, het Griet reeds in 1992 geskryf, in ’n sprokie."

2012 ATKV-Woordveertjies nou oop vir inskrywings

2012-05-11 Die 2012 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag, 14 September tydens ’n prestigegeleentheid toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 6 Junie 2012.

Fotoblad: WOORDtroFEES

Jacques Ensink 2012-05-11 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken.

JPO plays concert off the beaten track

2012-05-11

The Johannesburg  Philharmonic Orchestra (JPO) is presenting a concert off the beaten track of concert favourites in Pretoria this Sunday.  The programme comprises works from the 20th and 21st Century. Bernard Gueller, the JPO’s Permanent Guest Conductor, will swing the baton.


Top