Republiekdag

  • 0

publieke Republieksdag, Mzantsi??ai,
hierie psudo-kwasi-nagemaakte, ge-GM-de,?"
Duiwelspiek"-sieklike "Duiwelspiek"-dissipelskap,
Mens, Gewete-loos, oorlogsugtig, Naaste uitroei,?
laaste bietjie Gewete namens sjatan uitbloei??skat Mens mede-Mens nogal na waarde,?
Gewete se Krag klaar ultra-papsaklik pap,?
Mens besig Eie, Familie, Nageslag, t'verraai,?
nie juis geinteresseerd, na Skepper trug t'draai??herskryf Mens Self, Eie, Aardsgeskiedenis,?
wil ma nettie leer, Naaste t'respekteer,?Skepper t'beroof, van dankbaarheid, eer,?
soos Mens, wat totaal sonner Gewete is??weet Millennium Drie Mens min oor Vryheid,
?oor Mens, mede-Mens, Naaste se Gelykheid

??Jacobus Faasen ?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top