Pasgelaai

Picador 40ste-herdenking-kompetisie: Skryf 'n lokteks of ontwerp 'n boekomslag. Wenners aangekondig!

2012-04-20 Om hul 40ste herdenking te vier het Picador 15 van hulle klassieke titels laat herontwerp om ’n pragtige versamelbare stel te vorm. LitNet het twee van hierdie stelle Picador Classics om weg te gee.  

LitNet Akademies: Getuigskrifte van groot geeste – ’n inleiding tot Nobelpryswenners vir letterkunde

2012-04-20 Na aanleiding van Estelle Alma Maré se LitNet Akademies-artikel "Die hiërargie van begeerte in José Saramago se roman Baltasar and Blimunda" skryf twee navorsers kortliks oor Nobelpryswenners vir letterkunde wat hulle as 'ondergewaardeer' ag.

I must show you my clippings

Bibi Slippers 2012-04-20 My loopbaan as ernstige, obsessiewe leser het op hoërskool in Empangeni begin toe ek verslaaf geraak het aan Stephen King-boeke.

Picador's senior designer talks about 40th anniversary designs

Steyn du Toit 2012-04-20 In celebration of Picador’s 40th birthday, several classic Picador titles were redesigned in black-and-white. The publisher's senior designer, Neil Lang, talks about his designs.

Die kamer langsaan deur Annemari Coetser word bekendgestel

LAPA Uitgewers 2012-04-20 Die kamer langsaan deur Annemari Coetser word bekendgestel in Molenta Park.

Robinson Regstreeks: Pik Botha

2012-04-20 Vanaand is ons spesiale gas Pik Botha.

Protea-weggee: Kinderboeke. Wenner aangekondig!

2012-04-20 Maak jou kinders van kindsbeen af verlief op boeklees met hierdie boekpakkie geskenk deur Protea Boekhuis.

Pos beskikbaar: LitNet-inhoudsbestuurder / -assistentinhoudsbestuurder

2012-04-20 Is jy 'n Suid-Afrikaanse kultuurfoendie wat aanlyn leef? Doen aansoek vir 'n inhoudsbestuurderpos by LitNet!

Lux Verbi-weggee: Boeke vir die gesin – wenner aangekondig

2012-04-20 Lux Verbi verryk jou gesin se geesteslewe met pragtige weggeeboeke.

Lapa-weggee: raak knus vir die winter wat voorlê. Wenner aangekondig!

LAPA Uitgewers 2012-04-20 Raak knus vir die winter wat voorlê met Lapa Uitgewers se warm weggeeboeke.

Oor SêNet en mikrogeeste

Johannes Comestor 2012-04-20 Dalk is daar hoop vir die skryfarbeid van mikrogeeste ...

Jan Rap, jy’s in die moeilikheid

Varkspek 2012-04-20 Jy het mense kwaad gemaak - lees die kommentaar onderaan jou brief. Nou’s ek bang om ook weer iets te sê, netnou slaat hulle my.

Vir Wouter Ferns en Stephan Marcus

Jan Rap 2012-04-20 Julle opmerkings onderaan my brief van 18 April verwys.

Sy wou trou

2012-04-20 Ek hoor sy vry na ’n welaf boer ...

Wie het hierdie kinderrympie geskryf, weet iemand?

Carina C 2012-04-20 "My rok is stukkend en my beentjies vuil ..."

Lost and found | Verlore goedere

2012-04-20 Waar is al die artikels wat op die ou LitNet verskyn het? Is dit weg?

Where are all the articles which were published on the old LitNet? Are they all gone?

Eers was daar ’n skrywer

Ansie Fourie 2012-04-20 Eers was daar ‘n skrywer ... toe meer skrywers en toe kom die uitgewers en boekverkopers.

Boekedag 2012: Albert Maritz kies 'n karakter

Albert Maritz 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Christo van der Rheede kies 'n karakter

Christo van der Rheede 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Boekedag 2012: Jerzy Koch kies 'n karakter

Jerzy Koch 2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?
Top