Pasgelaai
Win with Sing’it
2012-02-21 Want to win R500? Simply comment on your favourite Sing ’it song!PS Check back here every week for more competitions and giveaways.
Dame Joan Sutherland (1926–2010)
2012-02-21 "U is Gilda, u sing vir Rigoletto, die hofnar,u geliefde vader, van bitter liefdesverraad,
die edelman het u vir ’n ander skoonheid verlaat."
JM Coetzee se kinderjare
2012-02-21 Die Nobelprys vir Letterkunde is in 2003 aan J(ohn) M(ichael) Coetzee (gebore in 1940) toegeken. Hy het onder andere drie boeke gepubliseer wat eksplisiet outobiografies is.
Almanak
2012-02-21 Alhoewel dit dalk kras gestel kan word het die gesprek oor kalenders tussen Jan Rap en Panda my verbygegaan en kon dit nie met insig deur my gevolg word nie.
Ants in the Big Onion: A bustling, warm-hearted romp
2012-02-21 I would recommend Ants in the Big Onion to readers that can look past the perfunctory title and jarring cover design, those willing to suspend disbelief in service of a genuinely warm-hearted, good-natured and mostly well-written frolic in the deep end of the new South Africa.Oor reuse: The Tallest Man on Earth in Kaapstad
2012-02-21 "Die dawerende applous, gefluit, gejil, die histeriese geluk kry nie end selfs na ’n encore nie. Die meisie langs my se gesig is sopnat gehuil, sien ek, toe ons uitstap."Draak-sprokie-kompetisie: Edward se groot, groot verhaal
2012-02-21 Edward se aankoms in die wêreld was anders as wat mens sou verwag het. Waar sy ander broers en susters uit eiers gekom het, word daar nou nog bespiegel of hy bloot net te vinnig vir die dop was of dat daar net nie ’n dop groot genoeg vir hom was nie.Johannesburg launch of The Cambridge History of South African Literature
2012-02-21 Achmat Dangor, novelist, and Chief Executive of the Nelson Mandela Foundation, will speak on South African literary history.Draak-sprokie-kompetisie: Nollie die drakie
2012-02-21 Lank, lank gelede was daar ’n drakie wat graag wou vlieg. Sy mamma het aan hom verduidelik dat hy nog te klein is om te vlieg.Draak-sprokie-kompetisie: Borrels die draak
2012-02-21 Panto is ’n seuntjiedraak. Hy gaan na die Draakskool om te leer hoe om vlamme te blaas. Om vlamme te blaas, kom nie sommer vanself nie. O nee! Jy moet eers Draakskool toe gaan om dit te leer.Draak-sprokie-kompetisie: Die draak en die prinses
2012-02-21 Lank gelede, op die plek waar sprokies meestal afspeel – ’n geil vallei met ’n digte woud en ’n kasteel – het ’n draak gewoon.Draak-sprokie-kompetisie: Drakie wil graag nies
2012-02-21 Drakie woon in ’n groot park in ’n regop huisie met ’n baie lang skoorsteen. Sy doopnaam is Amos.
