Spookhuis

  • 0

 

Iewers, teen ’n muur uitgekrap ...

Wat is ’n spook?

’n Tragedie vervloek om oor en oor herhaal te word?

’n Pynlike oomblik miskien?

Iets dood wat lyk of dit lewe?

’n Vasgevangde emosie iewers in tyd ... soos ’n vergeelde prentjie ... soos ’n insek in ambersteen ... ?

’n Spook ...

... ja, so is ons almal ...

Cornelius

(in herinnering uit die "Duiwel se Ruggraat ...)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top