Kobus de Klerk2012-03-08Ons sluit weer by die praktiese onmoontlikheid aan wat reeds de novo intree by die protosoön in die oersop en wat ook die lukrake proses van ewekansigheid by wyse van toevallige natuurlike seleksie en mutasie, tref, wat aanspraak maak op kodering van selle wat deur die beweerde proses sou plaasgevind het.
François Verster2012-03-08Francois Verster het die etensuur-gesprek oor resensies by die US Woordfees besonder interessant (en genotvol!) gevind. Met 'n mondvol mossels vertel hy die storie van die fassinerende gesprek tussen Elmari Rautenbach, Kerneels Breytenbach en Marius Crous, met Melt Myburgh as stuitige gespreksleier.
Naomi Meyer2012-03-08Zolani Mahola is die supergewilde voorsanger van die Grammy-bekroonde Freshlyground. Karen Zoid is die SAMA-wenner met die ysterstem, leerbaadjie en warm rock-snare. Hulle kom lewer ’n dubbelloopsarsie briljante musiek wat begin en eindig met ’n Z!
Willem van der Walt 2012-03-07Later is almal weg. Ek lê op my bed. Ek luister na my asemhaling. My hemp hang en drup in die stort. Ek probeer insluimer. Êrens in my kop maal dit "Mammie, Mammie" oor en blerriewil oor.
Jacques Swart2012-03-07"He looked away and saw the shadow of rain against the curtain. He thought of maybe trying to remember to ask her something the next morning. He thought maybe he should write it down in order not to forget."
2012-03-07The Fugard Theatre Bioscope, in association with The Royal Opera House, The Royal Ballet and the Bolshoi Ballet Companies continue their popular World Opera and Ballet season on Saturday and Sunday afternoons throughout the year.
2012-03-07Marc Lottering has just come out of a successful run of David Kramer’s musical comedy Some like It Vrot, and fans will be thrilled to know that he’s ready to take to the stage again, in his new stand up show I Don’t Work on Sundays.
Kobus de Klerk2012-03-07Die hele darwinistiese evolusieleer is soos ’n kadawer wat kunsmatig regop gehou word deur aggressiewe bemarking en antagonistiese flagrante treitering met bewerings van sogenaamde onkunde, skelwoorde, beledigings en blanko ontkennings, deur sy proponente.
Kobus de Klerk2012-03-07Die evolusieleer van Darwin en sy moderne proponente se weergawe daarvan is al vir ’n geruime tyd onder verdenking, om die minste te sê.
Bibi Slippers2012-03-06Terugkyk, stilte en geselsies met die digkuns se grootste "raasbek". Die bekensdtelling van Joan Hambidge se bundel Lot se vrou was ’n feestelike geleentheid met meer ernstige ondertone.
Johann de Lange2012-03-06Johann De Lange lewer kommentaar op die polemiek rondom Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord se gebruik van die kunswerk in ’n lokprent vir hulle nuwe album, TEN$ION.